La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Heidie Rosa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Koos G - Nov 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en goeie diens. Uitstekende kamer vir persoon wat saans daar wil werk. Lieflike ontbyt.
La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt se terugvoer
Goeie môre Lukas, baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n groot plesier om jou hier te verwelkom. Sien uit om jou weer welkom te huisves in die toekoms.
Groete,
Heidie
Jp S - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig. Eienaars was wonderlik, doen meer as wat gevra word.
La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt se terugvoer
Hallo JP, baie dankie vir jou resensie. Ek is baie bly jy het jou verblyf geniet. Sien uit om jou weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Heidie
Yvonne R - Nov 2021
Algehele gradering
Very friendly service. Room layout is beautiful. Home away from home.
La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt se terugvoer
Goeie middag Yvonne,
Baie dankie, dit was absoluut vir my 'n groot plesier om jou hier te gehad het, hoop om jou gou weer te sien en weer te bederf.
Susanna D - Okt 2021
Algehele gradering
'n Plek om werklik lekker te slaap.
Lees meerLa Casa on Bashee Slaap en Ontbyt se terugvoer
Goeie middag Susanna
Baie dankie, dit was vir my heerlik en 'n groot plesier om jou hier te verwelkom. Ek hoop om jou gou weer te sien en lekker te bederf.
Robyn A - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustige verblyf.
La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt se terugvoer
Goeie dag Robyn, baie dankie vir die resensie, dit was absoluut vir my baie lekker om jul hier te verwelkom en sien uit om jul weer te ontvang en te bederf in die toekoms.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bashee-weg 15, Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang