Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Koos G
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Baie vriendelike en goeie diens. Uitstekende kamer vir persoon wat saans daar wil werk. Lieflike ontbyt. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidie Rosa
La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt
Goeie môre Lukas, baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n groot plesier om jou hier te verwelkom. Sien uit om jou weer welkom te huisves in die toekoms. Groete, Heidie

Jp S
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Skoon, netjies en veilig. Eienaars was wonderlik, doen meer as wat gevra word. Ontbyt is fantasties, en daagliks word jou kamer aan die kant gemaak. Ons het 'n rustige ervaring by La Casa gehad en sal beslis weer besoek in die jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidie Rosa
La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt
Hallo JP, baie dankie vir jou resensie. Ek is baie bly jy het jou verblyf geniet. Sien uit om jou weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Heidie

Yvonne R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2021

Very friendly service. Room layout is beautiful. Home away from home. Would definitely recommend and will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidie Rosa
La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt
Goeie middag Yvonne, Baie dankie, dit was absoluut vir my 'n groot plesier om jou hier te gehad het, hoop om jou gou weer te sien en weer te bederf.

Susanna D
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

'n Plek om werklik lekker te slaap. Heidi is 'n ongelooflike gasvrou - sy laat jou van die oomblik wat sy jou ontmoet baie gemaklik en welkom voel en sy gun jou ook jou eie spasie. Die kamer is privaat, ruim, netjies en gemaklik - perfek vir 'n goeie nagrus. Al die nodige geriewe en meer, soos 'n TV met goeie internet, word voorsien. Die ontbyt wat ingesluit is, is heerlik en vir seker 'n lekker bederf. Ek sal La Casa on Bashee hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidie Rosa
La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt
Goeie middag Susanna Baie dankie, dit was vir my heerlik en 'n groot plesier om jou hier te verwelkom. Ek hoop om jou gou weer te sien en lekker te bederf.

Robyn A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Lekker rustige verblyf. Hier kan jy beslis lekker ontspan. Dit is privaat en baie rustig. Die kamergeriewe is netjies en baie skoon. Die ontbyt was heerlik. Ek sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Heidie Rosa
La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt
Goeie dag Robyn, baie dankie vir die resensie, dit was absoluut vir my baie lekker om jul hier te verwelkom en sien uit om jul weer te ontvang en te bederf in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidie Rosa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bashee-weg 15, Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA226fe464e8de83e4a86d903d66602d2c5bfaf225e68dd9bd8dc71e526494304c4737b5abf96a377f8b63e1ef4fcbf0ed7ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 15 Bashee Road Impala Park (Witkoppie Ridge) 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.15736236994 28.256856271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang