Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Casa Reyneke

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Les Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir La Casa Reyneke
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Stephanie K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie K

Gasvry en hartlik.

Ons het my verjaarsdag gaan vier en lekker by 'n nabygeleë restaurant. Ons het die volgende dag na die Langenhovenpark se boeremark gegaan. Ek het dit baie geniet om so naby alles te wees, dat ons kon stap!

Brandon V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon V

Ons het lekker gekuier en baie rustig daar gerus.

Ons het baie lekker gebly. Die mense wat ons ontvang het, was baie vriendelik. Die mense was baie gasvry. Die plek is baie netjies en skoon.

La Casa Reyneke se terugvoer

Goeie middag Brandon

Baie dankie vir jou kuier en komplimente, kom kuier gerus gou weer en 'n geseënde 2024.

Groete
Les en Tereza

La Casa Reyneke
Annelize M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M

Baie rustige verblyf.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Baie dankie.

La Casa Reyneke se terugvoer

Goeie more Annelize

Baie dankie vir jou gradering en kuier, kom gerus gou weer, geseënde week

Groete
Les en Tereza

La Casa Reyneke
Anzel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Baie lekker oorgebly.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Les en Teresa, hulle is vreeslike aangename mense. Die eenheid was gemaklik, netjies en skoon. Alles was beskikbaar wat ons sou nodig hê vir oornag. Ons diere kinders was ook welkom. Die eenheid is gerieflik geleë naby aan 'n winkelsentrum.

Ronnie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie S

Pleasant reception to a comfortable, clean fully equipped accommodation.

Close to shopping centre for personal requirements.

La Casa Reyneke se terugvoer

Thank you so much Ronnie.

You left the unit spotless, thank you.
We appreciate your grading and feedback so much, come visit us again real soon, and have a blessed 2023.

Regards,
Les and Tereza

La Casa Reyneke
Bossie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie V

Baie aangenaam, hulpvaardig en gasvry.

Baie netjies en ruim. Gasvry en baie aangenaam en vriendelik.

La Casa Reyneke se terugvoer

Middag Bossie
Dankie vir die wonderlike, vriendelike mense wat julle is, dit was net n plesier om julle te huisves. Kom kuier gou weer. Geseënde 2023.
Groete
Les en Tereza

La Casa Reyneke
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Audrey Blignaut-straat 50, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81cbd634cc56ee79ec86231edcde498960de699d1a41bd517255d28cb917854a800bf98cf6a28f0fd743555dcb7e20c2ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 50 Audrey Blignaut Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.107544 26.157692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang