Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Casa Reyneke

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Audrey Blignaut-straat 50, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

La Casa Reyneke is 'n privaat selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel in Langenhovenpark in Bloemfontein geleë is. Dit is ongeveer 900 m van inkopiewinkels en restaurante af.

Die knus eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV en 'n enkelslaapbank wat vir 'n kind geskik is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n geslote hek beskikbaar. Aandete is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Stephanie K
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en hartlik. Ons het my verjaarsdag gaan vier en lekker by 'n nabygeleë restaurant. Ons het die volgende dag na die Langenhovenpark se boeremark...
Sien meer
Aug 2024
Brandon V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gekuier en baie rustig daar gerus. Ons het baie lekker gebly. Die mense wat ons ontvang het, was baie vriendelik. Die mense was baie ga...
Sien meer
Jul 2024
Annelize M
5.0
Baie rustige verblyf. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Baie dankie.
Apr 2024
Anzel V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oorgebly. Ons was baie vriendelik ontvang deur Les en Teresa, hulle is vreeslike aangename mense. Die eenheid was gemaklik, netjies en sko...
Sien meer
Des 2023
Ronnie S
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant reception to a comfortable, clean fully equipped accommodation. Close to shopping centre for personal requirements.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Les Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Audrey Blignaut-straat 50, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink La Casa Reyneke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Audrey Blignaut-straat 50, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81cbd634cc56ee79ec86231edcde498960de699d1a41bd517255d28cb917854a800bf98cf6a28f0fd743555dcb7e20c2ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 50 Audrey Blignaut Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.107544 26.157692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang