Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Chambre Manor House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou-rylaan 19, Boschrand, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Chambre Manor House bied 'n uitsig oor die Nelsrivierravyn en is in die hartjie van die Laeveld geleë. Dis die ideale wegbreek buite die stad en word deur bosveld en berge omring.

Die eenhede bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet, 'n klerekas en ander geriewe. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegrus. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en gratis WiFi.

Die eenheid lei na 'n balkon met 'n uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Riverside Mall, Krugerwildtuin, Laeveld Botaniese Tuine en die Mafunyane Waterpark in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Edith Gill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kabeljou-rylaan 19, Boschrand, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink La Chambre Manor House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou-rylaan 19, Boschrand, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4140ae24b9a09b54d258eda339136c290fe534b5680b1c37e2bf0797e21f18af70c302bf7d3458c033111332a285fd38860?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 19 Kabeljou Drive Boschrand 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.422004490464 30.954329354145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang