Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Chateau Moeries

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Christel T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Comfortable, pleasant and inviting atmosphere! Thank you from the Tirrell family. Albeit a real winter's weekend staycation, which was much needed by everyone, we had an extremely pleasant stay! We all caught up on sleep lost and stories to share, while playing games and watching the Olympics - lots of family time is now on the books!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Connecting as a family. A home away from home. We had a wonderful time at this beautiful place. There was no need to bring anything with you, not even a potjie pot. They have a number 3, a wide range of beautiful glasses, a double door stand up fridge freezer, an ice machine as well as a dishwasher, and even a washing machine if you are staying longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Home away from home, the perfect getaway! It was my 2nd time staying here. We love the modernity, space, and the comfort of the house. It definitely feels like home. It caters for all your needs. We will visit continuously. The kids enjoy the cul-de-sac to play in and the jacuzzi to relax in. Each room comes with its own ensuite, and that's amazing – no one bothers the next person! We love this house. Can't wait to book our next visit. Sonja and Andrea are amazing, extremely helpful, and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia M
Kort verblyf
4.0
Mei 2024

It was good but would've been more fun not to worry about our volume. The house was beautiful. However, it is not suitable for parties. The neighbours are close by, and you're not allowed to make any noise after 9pm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rentia D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Wonderlik. Ons het vir seker lekker gebly. Die huis is pragtig met elke kamer hul eie badkamer. Ons het die stoep met buitebraai ook baie geniet, en omdat ons 'n groot groep was, was daar genoeg ruimte vir almal om te sit en gesels. Die kombuis is toegerus met alles waaraan jy kan dink, pragtige breekware. Ek hoop dat die volgende persoon hul huisie mooi sal oppas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Uitstekende plek om saam met familie te kuier. Die huis is mooi gemeubileer en goed toegerus met al die benodighede. Ons het die braai area vreeslik geniet en sal vir seker weer gebruik maak van La Chateau Moeries.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

An absolute gem! We enjoyed our stay and wish we could have stayed longer. The house was well-equipped with everything we needed. Would love to stay longer next time. Communication was prompt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlik, rustig en baie mooi plek. Baie lekker gebly, ons kon self 60/60 van Checkers daar gebruik. Glad nie eers nodig gewees om winkels toe te gaan nie. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
La Chateau Moeries
Ons is so bly julle het dit geniet. Ja, met Checkers se 60/60 kan mens werklik afskakel en net rustig wees.

Maritza S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Uitstekend toegerus. Die eienaars het aan alles gedink, niks het ons kortgekom nie. Die skottelgoedwasser en wasmasjien maak dinge baie gerieflik, dit is ruim vir 'n groot hoeveelheid mense en kinders. En dan is daar nog 'n backup vir kragonderbrekings en gratis WiFi. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Goed ingerigte huis en baie netjies. Ons was 3 gesinne met 5 kinders altesaam. Die huis is so goed ingerig met alles wat nodig is. Die kinders was mal oor hulle eie huis op die boonste vloer. Goeie ligging naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikersingel 3, Jacobsbaai, 7394, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92e67f4bae32b921d5dbbb5789e0370ea1a94e6c254053ed624280741f7d35ebe0c7d9607a28b56afd81a981ca6f762ba014?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 12) 31 5 1 5 3 Duiker Close Jacobs Bay 7394 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.978367489237 17.887498892729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang