Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Chateau Moeries

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Annelise B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ongelooflik lekker gekuier saam met vriende en ons kinders. Fantasties en perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oursula L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Kosbare familie tyd in 'n lieflike huis. Dit was fantasties. Die huis is baie netjies en selfs mooier as op die fotos. Die huis het als wat jy benodig en genoeg breekware. Ons familie het baie lekker op die stoep gekuier en die jacuzzi was 'n wenner. Ons sal beslis hierdie huis aanraai en ons sal weer daar gaan kuier. Die eienaars en gasheer was baie gaaf en het ons lekker gehelp. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Comfortable, pleasant and inviting atmosphere! Thank you from the Tirrell family. Albeit a real winter's weekend staycation, which was much needed by everyone, we had an extremely pleasant stay! We all caught up on sleep lost and stories to share, while playing games and watching the Olympics - lots of family time is now on the books!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viktor C
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Lekker uitspan plek vir 'n groot gesin. Pragtige ruim en skoon woning, baie goed toegerus. Ons het heerlik met ons kinders daar uitgespan vir die naweek - wat 'n plesier. Die plek is baie goed geleë in 'n rustige omgewing met lekker staproetes langs die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Baie lekker gewees. Al negatiewe punt was die bure, maar andersins fantasties. Ek kan nie kla oor enigiets nie. Die naweek se bly vir die 2 dae was baie lekker. Geen klagtes, alles was daar en was gemaklik gemaak vir ons. Baie mooi huis binne en buite. Het alles geniet. Al nadeel wat ons ondervind het, was die bure wat ons op die laaste dag onplesierig gemaak het, want as ons musiek gespeel het, was dit net op die televisie wat die klank vandaan kom en ons is nie partytjie mense nie, ons speel rustige musiek at all times. So ek kan niks sê van die huis nie, maar wel van die bure langsaan wat kom vra het om musiek af te sit en dit was maar net die televisie wat gespeel het, want ons ouers is ook ouer mense. Praat asb. met die bure, want hulle gaan die oorsaak wees dat u nie mense kry vir die pragtige plek wat u uitverhuur nie, want dit gaan baie sad wees as ander mense nie kan geniet nie a.g.v. hulle. Ons respekteer die bure en het gedoen wat hulle gesê het om die TV af te sit, maar dit was nie hulle plek om vir ons te sê wat ons moet doen nie, want ons is die mense wat vir die naweek betaal het en wil bietjie wegkom vir die naweek en het alles geniet regtig, behalwe die manier van dinge doen. Ek sal vir baie mense voorstel, want dit is 'n baie pragtige huis en moet u 'n groot thumbs up gee vir dit hoor en waardeur dit opreg. Andrea was baie gasvry en vriendelik. Kan niks negatief sê van haar ook nie. Sy's 'n dierbare persoon regtig. Baie, baie dankie vir die huur van die huis. Was so lekker om daar te kan bly, waardeur dit en mag u net nog meer gaste kry vir die huis in die toekoms. Mooi bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Connecting as a family. A home away from home. We had a wonderful time at this beautiful place. There was no need to bring anything with you, not even a potjie pot. They have a number 3, a wide range of beautiful glasses, a double door stand up fridge freezer, an ice machine as well as a dishwasher, and even a washing machine if you are staying longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Home away from home, the perfect getaway! It was my 2nd time staying here. We love the modernity, space, and the comfort of the house. It definitely feels like home. It caters for all your needs. We will visit continuously. The kids enjoy the cul-de-sac to play in and the jacuzzi to relax in. Each room comes with its own ensuite, and that's amazing – no one bothers the next person! We love this house. Can't wait to book our next visit. Sonja and Andrea are amazing, extremely helpful, and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia M
Kort verblyf
4.0
Mei 2024

It was good but would've been more fun not to worry about our volume. The house was beautiful. However, it is not suitable for parties. The neighbours are close by, and you're not allowed to make any noise after 9pm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rentia D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Wonderlik. Ons het vir seker lekker gebly. Die huis is pragtig met elke kamer hul eie badkamer. Ons het die stoep met buitebraai ook baie geniet, en omdat ons 'n groot groep was, was daar genoeg ruimte vir almal om te sit en gesels. Die kombuis is toegerus met alles waaraan jy kan dink, pragtige breekware. Ek hoop dat die volgende persoon hul huisie mooi sal oppas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Uitstekende plek om saam met familie te kuier. Die huis is mooi gemeubileer en goed toegerus met al die benodighede. Ons het die braai area vreeslik geniet en sal vir seker weer gebruik maak van La Chateau Moeries.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 100
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikersingel 3, Jacobsbaai, 7394, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92e67f4bae32b921d5dbbb5789e0370ea1a94e6c254053ed624280741f7d35ebe0c7d9607a28b56afd81a981ca6f762ba014?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 12) 35 5 1 5 3 Duiker Close Jacobs Bay 7394 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.978367489237 17.887498892729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang