Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Chateau Moeries

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir La Chateau Moeries
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christel T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel T

Comfortable, pleasant and inviting atmosphere! Thank you from the Tirrell family.

Albeit a real winter's weekend staycation, which was much needed by everyone, we had an extremely pleasant stay! We all caught up on sleep lost and stories to share, while playing games and watching the Olympics - lots of family time is now on the books!

Linda G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Connecting as a family. A home away from home.

We had a wonderful time at this beautiful place. There was no need to bring anything with you, not even a potjie pot. They have a number 3, a wide range of beautiful glasses, a double door stand up fridge freezer, an ice machine as well as a dishwasher, and even a washing machine if you are staying longer.

Kristan S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristan S

Home away from home, the perfect getaway!

It was my 2nd time staying here. We love the modernity, space, and the comfort of the house. It definitely feels like home. It caters for all your needs. We will visit continuously. The kids enjoy the cul-de-sac to play in and the jacuzzi to relax in. Each room comes with its own ensuite, and that's amazing – no one bothers the next person! We love this house. Can't wait to book our next visit. Sonja and Andrea are amazing, extremely helpful, and friendly.

Lucia M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia M

It was good but would've been more fun not to worry about our volume.

The house was beautiful. However, it is not suitable for parties. The neighbours are close by, and you're not allowed to make any noise after 9pm.

Rentia D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia D

Wonderlik.

Ons het vir seker lekker gebly. Die huis is pragtig met elke kamer hul eie badkamer. Ons het die stoep met buitebraai ook baie geniet, en omdat ons 'n groot groep was, was daar genoeg ruimte vir almal om te sit en gesels. Die kombuis is toegerus met alles waaraan jy kan dink, pragtige breekware. Ek hoop dat die volgende persoon hul huisie mooi sal oppas.

Chantelle M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M

Uitstekende plek om saam met familie te kuier.

Die huis is mooi gemeubileer en goed toegerus met al die benodighede. Ons het die braai area vreeslik geniet en sal vir seker weer gebruik maak van La Chateau Moeries.

Melanie G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie G

An absolute gem!

We enjoyed our stay and wish we could have stayed longer. The house was well-equipped with everything we needed. Would love to stay longer next time. Communication was prompt.

Nellie L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie L

Heerlik, rustig en baie mooi plek.

Baie lekker gebly, ons kon self 60/60 van Checkers daar gebruik. Glad nie eers nodig gewees om winkels toe te gaan nie. Sal beslis weer gaan.

La Chateau Moeries se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet. Ja, met Checkers se 60/60 kan mens werklik afskakel en net rustig wees.

La Chateau Moeries
Maritza S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S

Uitstekend toegerus.

Die eienaars het aan alles gedink, niks het ons kortgekom nie. Die skottelgoedwasser en wasmasjien maak dinge baie gerieflik, dit is ruim vir 'n groot hoeveelheid mense en kinders. En dan is daar nog 'n backup vir kragonderbrekings en gratis WiFi. Ons het heerlik gebly.

Danel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel V

Goed ingerigte huis en baie netjies.

Ons was 3 gesinne met 5 kinders altesaam. Die huis is so goed ingerig met alles wat nodig is. Die kinders was mal oor hulle eie huis op die boonste vloer. Goeie ligging naby die see.

Liane V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liane V

Pragtige huis met alles wat jy nodig het.

Ons was daar op 'n yskoue naweek as familie om 'n 40ste te vier. Ons was uit die veld geslaan nie net met hoe mooi die huis is nie, maar die feit dat hulle aan alles gedink het. Noem dit en dis daar. Dit is veral baie kindervriendelik. Borde en plastiekglase vir kleintjies, speletjies en speelgoed, selfs die boonste area het gedien as 'n speelkamer. Die kragsisteem wat ingesit is om loadshedding te bekamp was net so handig. Tydens ons kuier was die krag meer af as aan en dit het ons nie gepla nie, want daar was ligte, TV, gasstoof en ketel. Die enigste klagte wat ek sou sê is dat die water meestal koud was, deels omdat die krag so gereeld af was, maar ook daar is 4 badkamers en om die water warm te hou met sonkrag gaan, maar sukkel. En weereens, ons was daar op die koudste naweek van die jaar. Dit sal geensins 'n probleem wees in die warmer maande nie. Dit was definitief elke sent werd en ons almal het saamgestem dat ons beslis terug sal wees.

Amorel A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorel A

Ons heerlik gebly!

Die huis het alles wat jy nodig het. Die vertrekke is smaakvol gemeubileer. Ek sal beslis weer terug gaan. Ons hoop die jacuzzi sal volgende keer uitgesorteer wees.

Tercia P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia P

Fantasties!

Pragtige huis. Pragtige woongebied. Die rustigheid self!

Sherylene V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherylene V

Beautiful - peaceful, very convenient.

Wow, what an wonderful weekend away with our family at the beautiful home. The house was clean, beautiful and has everything that you need for your stay. We will definitely recommend any family, even with your children, to stay at this lovely home. Just one little thing that I would recommend to the owners is to place the Jacuzzi under cover, so that it can be enjoyed in winter season, because you kind of pay for that spoil and then are unable to utilise it when it rains. Other than the above, it was great, and oh, not to forgot the client service was top! Thank you!

Greg P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg P

Awesome

What a beautiful home - you have really thought about everything and everyone! I would recommend this venue to all my friends and family. I love the location and fell in love with Jacobs Bay. It's been a pleasure and will definitely be returning!

Clareece B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clareece B

Rustig.

Baie lieflike plekkie baie netjies en baie rustige atmosfeer defnitief as jy vakansie wil hou weg van besige stad en paaie.

Layken A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Layken A

Dit was fantasties. Ek en my familie het dit baie geniet en sal definitief weer terugkeer.

Het die tydjie baie geniet.

Moegamat E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Moegamat E

It was very tranquil and relaxing, just a bit far from the beach, we thought the house was closer to beach.

We had a bad experience, our beach towels and men's swimming shorts were stolen from the line the second day we arrived there. we thought it was a safe area and did not think they would steal our stuff. Other than that the house is comfortable and spacious and well equipped with everything. Was very impressed with that. Also, I think the bathrooms need doors for more privacy.

Carlene B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Carlene B

Die kuier was baie lekker.

Fantastiese huis in 'n nice buurt. Ons kon net nie die jacuzzi gebruik nie want dit het nooit warm geword nie en by die tyd wat ons uitgevind het, kon ons nie die dame kontak nie. Was te laat in die aand. Wil net miskien se dat hulle die jacuzzi onder dak moet sit veral in winter tye. Jy kan nie in 'n jacuzzi buite in die reën en wind sit nie.

Almarie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie V

Net wat ons nodig gehad het na 'n rowwe 2020.

La Chateau Moeries is 'n moet! Mooiste huis en uitsig oor die baai. Dit is sowaar 'n 5-ster-eenheid.

Engeline H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engeline H

Rustig en aangenaam.

Baie geniet! Lekker gerus! Ideaal vir vriende of families wat wil saam kuier.

Angelo D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo D

Perfect for those weekends away, great value for money. Definitely would come back again in the near future.

Clean, friendly welcome, helpful neighbours and just in general a pleasant stay. Perfect getaway destination.

Zahn F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahn F

Netjies, puik toegerus en so mooi.

Sal defnietief aanbeveel. Ons het so lekker geslaap en gekuier. Die buitebraai en jacuzzi was 'n groot bonus!

La Chateau Moeries se terugvoer

Hi Zahn,
Dis vir ons altyd heerlik om te hoor dat ons gaste dit geniet het.
Baie dankie vir die mooi kommentaar, kom gerus weer.

La Chateau Moeries
Grethe N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grethe N

Fantasties.

Perfek toegerus en baie lekker huis naby see. Alles was baie skoon. Rustig en baie ontspanne omgewing.

Ruan V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Wonderlike verblyf in lieflike Jacobsbaai.

Ons was 'n groep van 12 (8 volwassenes en 4 kinders) en het ons wegbreek by La Chateau Moeries vreeslik baie geniet. Die huis is in 'n fantastiese toestand - ten volle toegerus met als wat mens moontlik kan nodig kry, en al die afwerkings in al die vertrekke is topklas. Die kamers, badkamers en leefareas is ook lekker ruim, selfs meer as wat die foto's op die webblad wys. Ons vakansie was ongelukkig kortgeknip deur Covid-19, maar Sonja was deurlopend beskikbaar en altyd vriendelik tydens al ons kommunikasie. Ons gaan definitief teruggaan in die toekoms, sonder twyfel!

La Chateau Moeries se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons besef dat julle baie betaal om by ons te bly, daarom wil ons dit spesiaal maak.
Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom.

La Chateau Moeries
Hanri C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri C

Luukse ontspanningsverblyf.

'n Pragtige, stylvolle huis, volledig toegerus met alles wat mens kan nodig hê en nog meer. Silwerskoon en baie gemaklik. Ideaal vir kindertjies ook. Fantastiese sonsondergange te sien vanaf balkon en heerlike stoep, braai en Jacuzzi buite. Ons kom kuier sommer gou weer.

Cornel E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel E

Ons was 'n groep van 10 mense wat Jacobsbaai besoek het vir 'n wegbreeknaweek.

La Chateau Moeries is 'n puik topklasbestemming. Ons het ons verblyf baie geniet en ons sal dit beslis aanbeveel en definitief weer besoek. Die huis is uitsonderlik skoon en netjies en bied alles en nog meer. Dankie Maryna, vir jou vriendelike ontvangs en hulp. Ons het baie lekker gekuier.

Liezel L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel L

Perfekte plek vir 'n wegbreek uit die stad.

Alles was wonderlik, die beste selfsorg verblyf wat ons nog besoek het. Daar is alles van 'n ysmasjien tot 'n skottelgoedwasser. En alles was in perfekte werkende toestand. Ideaal vir 'n groot groep mense maar ook vir 'n romantiese wegbreek vir 2. Die borrelbad, slim-TV en WiFi was n groot bonus. Mens kan die see sien vanaf die boonste verdieping se stoep. Baie dankie dit was 'n voorreg om in so mooi plek te kon bly, dankie dat jul, jul mooi huis beskikbaar stel vir mense om in te gaan bly.

La Chateau Moeries se terugvoer

Dankie. Ons waardeer julle positiewe terugvoer en mense soos julle sal maak dat ons poog om nog verder te verbeter.
Ons is bly julle het dit geniet.

La Chateau Moeries
Tarynne K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tarynne K

It was wonderful. The house was insanely nice and the views was amazing. Totally worth it!

The house was very neat. The kitchen was very spacious which is awesome for bigger groups. The jacuzzi was a nice touch to the place. The beach is right in front of you. Overall it was splendid.

Siann D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siann D

Lovely stay, but terrible greeting and goodbye from Maryna.

The accommodation was absolutely wonderful. however the service received from Maryna was distasteful and unprofessional. I think because of this we would not return to this accommodation which is such a pitty.

La Chateau Moeries se terugvoer

Thank you for your honest review Siann. We are glad to hear that you enjoyed the accommodation. As discussed over messages, we have discussed your review and feedback internally with our host and we appreciate you letting us know.

La Chateau Moeries
Leonorah G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonorah G

Rustig, gerieflik en fantasties.

Baie goeie plek om te wees. Sal definitief weer kuier.

Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikersingel 3, Jacobsbaai, 7394, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92e67f4bae32b921d5dbbb5789e0370ea1a94e6c254053ed624280741f7d35ebe0c7d9607a28b56afd81a981ca6f762ba014?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 12) 31 5 1 5 3 Duiker Close Jacobs Bay 7394 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.978367489237 17.887498892729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang