La Chateau Moeries
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikersingel 3, Jacobsbaai, 7394, Wes-Kaap
- Vanaf R4 100 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
La Chateau Moeries is 'n ruim selfsorghuis vir 8 volwassenes en 4 kinders in Jacobsbaai net 100 meter van die strand af.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Drie van die kamers is op die grondverdieping en een is rolstoelvriendelik. Die derde slaapkamer is op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die ander kamers het net storte. 'n Buitestort is ook beskikbaar. Die leefarea op die eerste verdieping het 2 dagbeddens met uittrekbeddens wat slegs geskik is vir kinders. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die sitkamer het 'n TV met DStv en daar is WiFi in die huis.
Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area en dit het 'n uitsig oor die tuin. Daar is nog 'n braai-area op die balkon met 'n uitsig oor die baai op die eerste verdieping.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
2 x Kinderbed vir 1
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Duikersingel 3, Jacobsbaai, 7394, Wes-Kaap
- Gaste dink La Chateau Moeries het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikersingel 3, Jacobsbaai, 7394, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang