Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Chateau Moeries

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikersingel 3, Jacobsbaai, 7394, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

La Chateau Moeries is 'n ruim selfsorghuis wat net geskik is vir 8 volwassenes en 4 kinders in Jacobsbaai en is net 100 m van die strand af geleë.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Drie van die kamers is op die grondvloer geleë, waarvan een rolstoeltoeganklik is en die derde op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en die ander kamers het net storte. 'n Buitestort is ook beskikbaar vir gebruik. Die leefarea op die eerste verdieping is ook ingerig met 2 dagbeddens met uittrekbeddens wat net vir kinders geskik is, en gaste word gevra om asseblief hul eie swemhanddoeke saam te bring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area en kyk uit oor die tuin. 'n Tweede buitebraai-area is beskikbaar op die balkon op die eerste verdieping en kyk uit oor die baai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xKinderbank vir 1
2 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir La Chateau Moeries
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Duikersingel 3, Jacobsbaai, 7394, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Chateau Moeries het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikersingel 3, Jacobsbaai, 7394, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92e67f4bae32b921d5dbbb5789e0370ea1a94e6c254053ed624280741f7d35ebe0c7d9607a28b56afd81a981ca6f762ba014?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 12) 31 5 1 5 3 Duiker Close Jacobs Bay 7394 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.978367489237 17.887498892729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang