Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Colina Vanue

Selfsorg

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies


Netheid
3.8
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.0
Veiligheid
3.8
Megan M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Excellent. Very nice location, has space and place to make food, our employees really enjoyed their stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ayanda M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2023

Stay was pleasant and good value for money. Stay was okay, though it was for business.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martheunis J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Quiet, just what we needed. Was very relaxing, but the space is a little bit tight. The swimming pool under roof is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle N
1 nag
2.2
Aug 2024

Nie die beste akkommodasie nie. Die area rondom ons kamer was vol bou rommel en werkers het heeldag geraas met aanbouings. Daar was nie komplimentêre koffie en suiker nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jacques J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Sep 2023

Dit was glad nie plesierig nie. Daar was so baie stof onder die bed, dit het my sinus opgemors. Die beddegoed het ou kolle op (seker van die vorige mense). Hulle gee ook glad nie om dat ons daar is nie, dit is 'n gekap en ge-grind buite die deur die heeltyd en vroeg die oggend. Die groot staaldeure slaan oop en toe dat mens sommer wakker skrik. Daar was ook baie duisendpote in die eenheid gewees toe ons arriveer het.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

La Colina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Colina Farm, Stellenbosch Plase, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa61f80a32e7402d12be806f33258d63250bfd3f975c4cda7c74d6d547cebe6162affce1a1e711dd1d0d3d4d690ab46c40866?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 La Colina Farm Stellenbosch Farms 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9049218 18.7320485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang