Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Corsica 15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beaumontlaan, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Corsica 15 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede en geriewe in Margate kan verken.

Dié duplekswoonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers is op die boonste verdieping geleë. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Op die onderste verdieping van die dupleks is daar 'n kombuis en leefarea. Die volledig toegeruste kombuis sluit al die toebehore in om maaltye voor te berei, sowel as 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea lei na 'n ruim balkon met 'n uitsig oor die kompleks en die see.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, braai-areas en goedversorgde tuine. Veilige onderdakparkeerplek is ook in die kompleks beskikbaar.

Die kompleks is ook sowat 400 m vanaf Uvongo-strand en die pier, en 4 km vanaf Margate se hoofstrand geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Beaumontlaan, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Corsica 15 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beaumontlaan, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8e4bcf1901722033e101c22bc51682230a4d31c216e58dabfe180864a7be21867c15bf635b0a3a0b6fb2f9973a8a1a8e0d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Beaumont Avenue Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.839031593978 30.394029408915

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang