Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Corsica 17

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir La Corsica 17
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Erina R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina R

Lekker.

Ons het lekker gebly. Was rustig.

Burgher P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Burgher P

Potensiaal in hope, maar weë.

Die ligging is 100% wat ek gesoek het, die kompleks is fenominaal goed versorg en veilig. Die opsigter is vriendelik. Die see-uitsig is uitnemend. Ons het die dolfyne baie geniet. Die eenheid is skoon, maar die afronding kort. Pype wat raas, nie een deur kan oop- of toemaak sonder om tot by die straat gehoor te word nie. Sommige deure kan nie heeltemal toemaak sonder geweld nie. Die tafel kon ek eers gebruik nadat ek die koerant dubbelgevou onder die poot in het. Dit is nie duur goed om reg te maak nie, maar wanneer ek nie kan toilet toe gaan sonder om die hele gesin wakker te maak nie, raak dit moeilik om die eenheid aan te beveel vir ander gesinne.

George H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
George H

Was very hard to live in with an elderly family member.

First the mesh door is about to fall apart, side tables are broken, short curtains on sliding door doesn’t cover all of it, one plug in kitchen to use for kettle, microwave and toaster. All kitchen tools very old and rusty. None of the ceiling fans lights work. Furniture are old and the patio table cheep and fly with any wind. I mentioned I have an elderly family member and was very hard to for her to get in or out even to go to sleep.

Slindile L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Slindile L

Wow, what a place. I enjoyed it very much. I was very happy and wish to come back.

Happy with the way you operate your place.

Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R840
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beumontlaan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf869adddfec1958a61e02437e735c36d021a356c6489d5bd45bd720cb1bcb28062244d649a2741e4391c7e8583e4f2694a2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 3 Beumont Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.839241 30.393711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang