Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Corsica 9

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Geraldine C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

A value-for-money accomodation option, safe, enjoyed the pool facilities. We enjoyed our stay, it was clean and neat, visitors should be aware that there are stairs (rooms, bathroom, toilet are upstairs, open plan lounge/dining room and kitchen area are downstairs). The caretakers were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wade G
Kort verblyf
4.4
Mrt 2022

Familie gewys met kinders. Familie gewys met kinders in die gronde was my dogters baie besige bodies in en uit die swembad. Die strand was leker met genoeg spasie en baie nat lyfies wat handdoek en roomys soek. Corsica veilige leefstyl vir wegbreek, braaikuier tot laat. Kinders was bly. Mense wat daar was vir vakansie bly ' plesier. Sal weer draai maak met die seuns in die toekoms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cathrien K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2021

'n Heerlike rus met die see se geluid in ons ore. Die woonstel is wonderlik gelee, veilig en in 'n pragtige kompleks. Mens voel heeltemal privaat met elkeen se eie stoep en die tuin is besonders mooi. Die swembad is groot, silwerskoon en 'n bederf. Ons het dit waardeer dat die woonstel 'n skottelgoedwasser en wasmasjien gehad het. Dit help baie. Alle vertrekke het waaiers wat heerlik is. Aandag kan wel gegee word aan die matte op die boonste vloer, so ook die stort. Ons stoep se 'canopy' wat skadu bied teen die son was met 'n slot gesluit. Dit was jammer, want dit sou vreeslik lekker gewees het as hy kon oopmaak. Hopelik kan ons weer eendag by La Corisica boek, dankie vir als.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paulette R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2020

Baie lekker. Naby see, geriewe vir kinders, heerlike blyplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Okt 2020

It was pleasant in spite of extremely poor communication and no preparations for us. The agents never spoke to the website about us paying, the key wasn’t organized and the place wasn’t ready. Nobody even knew we were coming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zethu J
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Nov 2019

Untrustworthy. I left my phone charger for Samsung S10 there and we also used our glasses and not those of the flat, to my surprise I was told we broke 4 glasses, and yet we did not use their glasses. I am really disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Patricia V
Lang verblyf
5.0
Okt 2017

Dit was heerlik, gerieflik, veilig, netjies, en absoluut waarde vir geld. Sal graag weer daar inboek. Sal dit aanbeveel vir enige een en enige familie. Baie spasie beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2017

Dit was baie lekker en baie mooi. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Celeste H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2016

Ons kon heerlik ontspan, sonder om oor enigiets bekommerd te wees! Beslis die moeite werd! Ons het heerlik ontspan en die kinders het dit vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 663

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R825
R825 R743
per nag (plek vir 4)
Vanaf R825
R825 R743
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Beaumontstraat en Lilliecrona Boulevard., Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc16265d9b91090e5a6db8108261ca5bcdb60822109fb203cd60d3a1c4177ca64658235f9b9e22c2de7d2ffb4ca683855d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R743 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Corner of Beaumont Road and Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.839042719281 30.393979847431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang