Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 1

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Francois F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie lekker dankie, sal definitief weer kom vir ons volgende vakansie. Die see-uitsig is fantasties van die stoep af en alles is by en rondom jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolien D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie lekker gebly by La Crete Sands 1. La Crete Sands 1 is 'n fantastiese eenheid. Lekker ruim, goed toegerus en 'n wonderlike see-uitsig. Sal slegs voorstel dat die hoofslaapkamer se bed/matras vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
La Crete Sands 1
HI Nicolien, baie dankie vir jou resensie, ek is bly julle het dit geniet. Ek is jammer dat die matras nie vir jou aangenaam was nie, maar wil net laat weet dat ons omtrent 4 jaar gelede 'n nuwe matras gekoop het wat omtrent R 14000.00 gekos het. So ek glo nie die matras het heeltemal sy leeftyd bereik nie. Luzelle

Winny K
Kort verblyf
4.6
Sep 2023

Rustig. Ons het baie lekker gekuier by La Crete Sands, naby aan die swemstrand en rest so ons ander winkels/dorp. Die opsigters is baie aangename mense en help graag en as daar probleem is, sorteer hulle dit dadelik uit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maritza W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Thank you much. Excellent stay - love the view, place and surrounding beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karla W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Beautiful location and property. The location was perfect, with a beautiful view. There was a lot of unnecessary admin with the booking that was not usual. We had a leak in the one bathroom and asked if it could be fixed when we would not be home. The owners then surprised us by showing up hours too early after we had just come out of the shower with nothing but a towel on. This would not have been an issue, but the gentleman did open the front door- seeing my wife and I in nothing but our towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Luzelle
La Crete Sands 1
Hi Karla Sorry about that, we are just too eager to make you happy and sort out the problem, but as you know one calls a plumber to fix, and he can only do it when he has time, so one is just too happy to get the job done. Luzelle

Sonnet V
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Stunning blyplek. La Crete Sands 1 het ons alles en meer gegee as wat ons verwag het. Pragtige versorgde woonstel met alles wat jy nodig het en die ligging is perfek, nader aan die strand kan jy nie wees. Ons sal beslis weer La Crete Sands 1 besoek in die toekoms. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sidney R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

Waarde vir jou geld. Baie lekker woonstel met alles wat mens nodig het, sal hom aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clinton O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Great stay & brilliant view. Value for money & very well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Pragtige woonstel met 'n mooi strand- en see-uitsig. Baie goeie waarde vir geld. Perfekte vakansiebestemming! Het 'n heerlike vakansie gehad. Personeel is baie behulpsaam. Woonstel is baie netjies en luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Fantasties. Baie gemaklike verblyf. Baie naby geleë aan strand en inkopiesentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R896
R896 R806
per nag (plek vir 6)
Vanaf R896
R896 R806
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ba194c56d6fae16c878985113c861b6fa4d0bb463b9c95272f7662f93e98d5e2149bcbac3316f55d81e6672b3254bd4ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R896 nouVanaf R806 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Beach Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833798705161 30.396336317026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang