Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R896 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Crete Sands 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, Margate. Dié kompleks is naby Uvongo Beach en net 'n entjie se ry van ander geriewe af.

Dié woonstel is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad het.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel, lugversorging en 'n TV met die DStv-besigheidspakket. Dié area het ook skuifdeure wat na die die stoep met houtskoolbraaigeriewe lei. Hier kan gaste ook see-uitsigte geniet.

Die eenheid het 'n motorhuis en 'n ander parkeerplek vir 'n tweede voertuig. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Janice P
Gesin met klein kinders
5.0
Really good. Great unit, will be booking it again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Charl M
Gesin met klein kinders
4.4
Stunning, plek was nie van die skoonste nie, maar het baie lekker daar gebly. Baie gemaklik en pragtig. Waarde vir geld. Die unit is gemaklik en groot...
Sien meer
Mei 2023
Elizma L
Saam met lewensmaat
4.4
Heerlike, lekker, mooi, rus-vir-jou-siel plek. Ek sal La Crete 11 aanbeveel vir enige iemand. Ons het baie lekker gekuier, veilig gevoel en die see-ui...
Sien meer
Apr 2023
Michelle F
Saam met lewensmaat
4.0
Baie lekker, vriendlike mense. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2024
Lindsay J
Gesin met klein kinders
4.0
Nie Baie te vrede nie. Hoofslaapkamer-sort kort baie aandag, met die gebreekte teëls en vuil stortkop gril mens om in die sort te wees. Die dubbelbed ...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Crete Sands 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R896
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R896
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbad834f3565a79a8477d69c1b63c17a6a24f5c83b74f8e598a462e35d29e50cde48ba85e1785159a5da0d49943803ed1476?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R896 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 2222 Uvongo Beach Road Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833649340343 30.396288436246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang