Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 12

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Jean Pierre L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

The place was nice. The view was nice. Wonderful and will recommend to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erand M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Very friendly staff. Unit was clean. Unit was as expected, clean and tidy, staff was helpful and security was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik gebly, sal verseker aanbeveel. Baie lekker gebly. Vir seker my vakansiehuisie van nou af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsebe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Verblyf baie lekker en mooiste uitsig oor die see. Veiligheid baie goed. Volle betaling vir die 5 dae en my R1000 deposito betaal met bespreking. Toe maak ek kontak met Luzelle om uit te vind waar ek my sleutel moet kry. Na baie mails en geen terugvoering nie bel sy my en sê vir my sy is 'n baie besige vrou met haar boekwerk en ek pla haar. Nog nooit so 'n onbeskofte persoon mee gedeel nie. My vakansie word toe een groot nagmerrie. Ons is al op pad see toe, waarvan sy weet, en ek weet nogsteeds nie waar om my sleutel te kry nie. 1 uur voordat ek by Uvongo is, stuur sy my 'n WhatsApp om te sê ek moet vir Gerrie bel. Nou hoe moet ek weet wie Gerrie is? So ek bespreek in een van julle plekke in, betaal alles ten volle betyds en ek moet smeek vir iemand om my te help. So ek dink Luzelle gaan baie mense van julle vakansieplek af wegjaag. As dit nie vir Gerrie was wat ons toe kom help het nie, dan weet ek regtig nie. So, die vakansie was baie lekker, maar Luzelle se diens absoluut onaanvaarbaar. Sy moet jou laat welkom voel, maar sy het my laat ongemaklik voel ens. So ek sal asb. my R1000 deposito wil terughê. Alles nog daar en plek skoon gelos.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Luzelle
La Crete Sands 12
Hi Elsebe Ek is vreeslik jammer jy het dit so ondervind. Ek het al in my 20 jaar van verhuring met duisende mense gewerk, en bitter min klagtes oor my gedrag ontvang. Dinge het ongelukkig nie perfek gewerk nie omdat dit 'n kits bespreking was en daar is baie papierwerk aan 'n bespreking verbonde. Jy het gelukkig al jou inligting gehad voor die tyd en was glad nie gestrand nie, en het jou sleutels betyds gekry toe jy arriveer het, so ek glo alles het nog steed perfek uitgewerk vir jou. Luzelle

Susan S
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Van aankoms af was ons vriendelik ontvangs deur Gerrie, als was netjies, skoon, alles is in eenheid wat nodig is. Wonderlike eenheid alles en almal was vriendelik vanaf tuinwerkers tot sekuriteit. Kompleks is baie netjies. Sal vir seker aanbeveel en weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2021

Dit was wonderlik! Baie goeie diens en almal vriendelik. Ons het dit regtig geniet en sal vir seker weer daar 'n draai maak!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R896
R896 R806
per nag (plek vir 6)
Vanaf R896
R896 R806
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc09ff7f09a71074b1b301f9025c9c2f17b06aef9ef7ed3da72d71d280efed78674f9649cfbb813241658335de91a86c0aa42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R896 nouVanaf R806 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 2222 Uvongo Beach Road Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833508850958 30.396309893918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang