Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 5

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir La Crete Sands 5
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sharon C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C

Beautiful, awesome, priceless.

Our stay was absolutely awesome! From Luzelle to Gerrie to the security staff at the premises. There are no words to describe the most beautiful view of the ocean. Sleeping day and night, hearing the waves from the ocean is just priceless!

Machél H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machél H

Ons verblyf was pragtig, reg op die strand en die mense wat ons ontvang het en sleutels gegee he,t is twee wonderlik vriendelike mense.

Dit was effe koud in die tyd wat ons daar was, maar die dae wat ons kon strand toe gaan, was daar selfs buite seisoen lewensredders en die strand is mooi skoon. Uvongo het ons in die algemeen baie welkom laat voel. Steeds ons gunsteling strand en dorpie. La Crete Sands 5 is pragtig skoon en netjies en het al die basiese goed wat mens kan nodig kry. Die strykplank is net onbruikbaar gewees. Al die kamers is gerieflik en ook die badkamers. Dit is net 'n groot gemors wanneer mens wil stort en die water loop die badkamers vol. Heerlike groot balkon wat voor sitkamer en slaapkamer sorg vir lekker kuier tot laat die aand. Die Pavilion restaurant wat reg oorkant die woonstel is en reg op die strand is, het gesorg vir heerlik uiteet. Naby winkels en ander restaurante en daar is 'n heerlike staproetetjie al langs die see vir die wat hou van stap. Ons sal verseker weer in Uvongo gaan kuier, by La Crete Sands gaan bly en die LekkeSlaap span is baie hulpvaardig en "op die ball" met alles. Ons reëlings het glad verloop en als was net soos hul webtuiste gesê het. Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

Barend B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barend B

Good sea view and location, which is worth it despite the flat needing attention.

Unfortunately, not impressed with the letting agent – excuses given why the breakage deposit has not been refunded, as per their undertaking. Still waiting. The loose skew braai in the place of the gas braai is also a let down.

La Crete Sands 5 se terugvoer

Hi Barend, ek het jou 'n vorm gegee waarop jy jou bank besonderhede moes ingevul het, en jy het dit nie ingevul nie. Dit was toe op 'n e-pos geskryf waar jy jou bewys van betaling gestuur het, ek het ongelukkig dit nie gesien nie, maar toe jy Saterdag my aandag daarop gevestig het, het ek dit onmiddelik betaal van 'n Capitec rekening af. Omdat dit naweek was behoort die geld seker vandag of more in jou rekening te verskyn. Andersins glo ek het jy verder goeie diens gekry. La Crete sands no 5 was die goedkoopste eenheid in die kompleks omdat hy bietjie aandag nodig het. Sou jy bereid was om duurder te betaal sou jy 'n puik eenheid gekry het. Luzelle

La Crete Sands 5
Mariaan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan C

Rustig, mooi uitsig.

Woontel het baie mooi uitsig. Loopafstand van strand. Op strand kan mens lekker swem saam klein kindertjies. Woontel het alles wat jy nodig het en lekker ruim vir gesin.

Babsie G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babsie G

Uitstekende woonstel en baie gelukkig met die diens.

Beste ligging ooit. Reg op die strand. Die woonstel in in goeie toestand. Die diens van die agent was baie vriendelik en deeglik. Sal beslis weer hier vakansie hou.

Alma P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alma P

Lovely view, beautiful setting but Luchelle had a very bad attitude.

Thank you for the lovely place and easy booking through LekkeSlaap. It was an awesome experience.

Magda P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda P

Had our first holiday in Uvongo with family.

Has the most stunning sea views, and just a few steps to the sea, beach, and restaurants. Well-equipped with secure parking for 2 cars.

Su-marie H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-marie H

Baie gerieflike, ruim woonstel.

Baie naby aan swemstrand. Veilig. Gerieflike, ruim woonstel. See uitsig en naby swemstrand.

Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R825
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo-strandweg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88a4c396de70f99f9474b80f187f32cc88ef3db2d67fa6767b9ea8b9a2e86feb88f836ac7bc942ac21596ba391268051d713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 2222 Uvongo Beach Road Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833725342712 30.396229427647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang