Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 7

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Jolene D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Lekker gesinsvakansie. Die blyplek was lekker naby die strand en Tannie Gerrie wat ons verwelkom het, was fantasties! Sal weer daar vakansie gaan hou. Ons het iets ook vergeet en Tannie Gerrie was meer as gewillig om dit vir ons terug te courier. Gasvryheid was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula Lee V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Awesome definitely will recommend to anyone and will be back, thank you. Absolutely awesome the sea view from room and balcony breathtaking, very short walk to beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cilia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Pragtige see-uitsig. Waarde vir geld. Skoon, netjies en pragtige see-uitsig. Baie veilig gevoel. La Crete sands nr 7 benodig net 'n gasstoof vir load shedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus Johannes D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Baie lekker gerus. Die woonstel het alles gehad wat ons benodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Heerlike gesinsvakansie gehad. Netjies en uitstekend geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Craig W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2021

A very comfortable unit, with easy access to the beach. A good relaxing stay which we all enjoyed

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Baie lekker. Beste woonstel in Uvongo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Heerlike wegbreek na 'n pragtige strand en kompleks. Ons was baie goed ontvang met ons aankoms by die kompleks. Dit is 'n baie goed versorgde plek en gerieflik naby die swemstrand van Uvongo. Die eenheid was mooi skoon en al is die tuin van die kompleks klein, is dit pragtig. Dit was 'n belewenis om elke oggend en laatmiddag die walvisse in die water te sien baljaar. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer by die kompleks bespreek in die toekoms. Dankie vir 'n genotvolle kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R896
R896 R806
per nag (plek vir 6)
Vanaf R896
R896 R806
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2675355427e5f1a571e7e5b45d3eedfed8ed02a3eefbf3b52eb57d547a1de9e21940e2fd00e1fb6d21d082eeffcf55d9bbeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R896 nouVanaf R806 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Uvongo Beach Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833734034963 30.396301821509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang