Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Croche Guest Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Dawie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Baie vriendelikke en professionele personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2023

Regtig baie netjies. Die kamers is mooi en skoon en die ontbyt is topklas. Regtig lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Great place to stay. Clean and friendly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Baie vriendelik diens! Alles was baie lekker, behalwe ons het in k15 gebly wat sê nie-rook, maar het erg na rook geruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boela M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Tevrede met dit wat ons gekry het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esme Frylinck F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Warm ontvangs, stylvol en netjies. Sal vir seker aanbeveel aan al ons vriende en familie. Huislike atmosfeer en baie vriendelike personeel. Stylvol, skoon en pragtige tuine. Dankie vir 'n wonderlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

La Croche is 'n pragtige lodge en ons het baie lekker gebly! Die kamer was pragtig, die ontbyt heerlik en die diens uitstekend. Fit for a king or queen!!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2020

Very pleasant. The rooms were very clean and they have a generator for during loadshedding. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herman B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2019

Ongelooflik! Vriendelike diens en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2019

Netjies en skoon, baie vriendelike diens en baie baie lekker ontbyt. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

WILLEM Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 87 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Theron- en Kerkstraat, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038399fc1f7aaf8aceb30a7e7e744826da2e39bf9be3945ea290b9bf2cb21a9f638bc55995d002743057eef4f38455e6e991?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Corner of Theron and Church Streets Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.23322299719 28.314978182316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang