Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Cruize Guest House

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Anneke V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie aangename ervaring. Presies wat ek nodig gehad het vir my verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruschka J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantastic - home away from home. We absolutely loved our stay. The pool, which was the main attraction during the heatwave, was a blessing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha M
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Ek het 2 nagte oorgeslaap. Enkelreisiger. Die eenheid is klein maar het alles wat nodig is vir 1 persoon. Daar was nie 'n mikrogolfoond en eetgerei in die eenheid nie, maar dit was beskikbaar uit die hoofgebou as ek sou vra daarvoor. Baie stil en rustige area. Gerieflike matras. Skoon geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenosi M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2024

Great value for money. Great stay all round, rooms are clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Moramorake Franz
La Cruize Guest House
Thanks, hope to see you again.

Estelle E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Clean and neat. It was clean and neat. There was no water on the second day. I could not shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elmo B
1 nag
4.6
Okt 2023

Kamer netjies en waarde vir geld. Jammer dat die dorp nie water gehad het nie, maar die verblyf by La Cruize Guest House was netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Moramorake Franz
La Cruize Guest House
Baie dankie Elmo, ons waardeer dit baie.

Marina C
Kort verblyf
4.0
Okt 2023

Gemaklike verblyf. Die eenheid was skoon en is redelik sentraal geleë. Water is 'n probleem in Welkom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Koos K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2023

Elke dag skoongemaak. Julle moet asb. die mense wat bespreek in kennis stel dat daar nie water beskikbaar is nie, dit is vreeslik ongemaklik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco S
1 nag
2.6
Feb 2023

Ek kon doen wat ek moes doen. Die kamer lyk glad nie soos in die prentjie nie, dis baie kleiner - dit het my laat giggel omrede ek so cheap is. Die kamer het soos wim/skoonmaakmiddels geruik - oordonderend maar skoon. Geen lig in die badkamer nie. Die jong dame wat my gehelp het was vriendelik en daarom het ek maar besluit om aan te bly.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Moramorake Franz
La Cruize Guest House
All in all, thank you for your stay. Your opinion has been duly noted and therefore, advise you to make in-depth deliberations about your stay and what features you noticed prior to your booking. As it stands, we will try everything in our power to maintain the standard and reputation of our Entity by taking notes and allowing constructive criticism in order to embark on going the extra mile as this was not a bad choice for Standard Single Room and value for money.

Ilse S
1 nag Gesin met tieners
2.2
Okt 2023

Skoon en gerieflik. Die kamers was skoon en netjies, maar die tuin lyk verskriklik. Die water wat heel nag af is, is 'n probleem. Ek sal beslis die enkelkamer vir niemand aanbeveel nie. Daar was ook nie genoeg koppies en handdoeke in die kamers nie. Daar was geen komplimentêre toiletware nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Moramorake Franz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janssensstraat 39, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669a084c5bd6f40ff3354ee5db84f1651943d228d39a11233c5d1725e5139f6e479703eab2fac98fb8d5f5c06225dab0807b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 39 Janssens Street Dagbreek 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.959500238279 26.7379212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang