Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Digue 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Solon-singel, La Digue 7, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Digue 7 is 'n bekoorlike strandwoonstel geleë in 'n stil kompleks, sentraal geleë tussen gewilde strande in Plettenbergbaai. Dit is net 400 m se stap na Lookout Beach en minder as 'n km na Poortjies Beach. Dit is ook stapafstand van die hoofwinkelkomplekse af, met Market Square-winkelsentrum net 800 m weg en 600 m vanaf die middedorp.

Dié selfsorgwoonstel met meer as een verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel die gebruik van 2 badkamers, toegerus met 'n bad en stort, onderskeidelik, en 'n aparte gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware. Die sitkamer is op die tweede verdieping geleë en is ingerig met gemaklike rusbanke. Dit lei af na die eetkamer met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.

Die patio het sitplek buite en die boonste dek spog met 'n lieflike uitsig oor die strandmeer en see. Die kompleks het 'n gemeenskaplike grasarea met onbelemmerde uitsigte oor die Keurbooms-strandmeer en Uitkykstrand.

La Digue 7 is ideaal vir besige watersport-entoesiaste sowel as rustige vakansiegangers wat die strandmeer vanuit die gemak van hul slaapkamer wil bekyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Solon-singel, La Digue 7, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Solon-singel, La Digue 7, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40c6b358566faf3002ac0e20d065668d0ed5d76e40f089b8f7dd9bf8f8a5129dae9991b5fd76f3ea431ec31b3a22d2858b2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) Solon Crescent 7 La Digue 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 09:00 -34.048852211586 23.371666640089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang