La Digue 7
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Solon-singel, La Digue 7, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Digue 7 is 'n bekoorlike strandwoonstel in 'n stil kompleks wat sentraal tussen gewilde strande in Plettenbergbaai geleë is. Dit is net 400 m vanaf Lookout-strand en minder as 'n km vanaf Poortjies-strand. Dit is ook stapafstand vanaf groot winkelsentrums, soos Market Square-winkelsentrum wat net 800 m ver is en die middedorp wat 600 m ver is.
Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie gaste deel die gebruik van 2 badkamers wat, onderskeidelik, 'n bad en 'n stort het en 'n aparte gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware. Die sitarea op die tweede verdieping het gemaklike rusbanke en lei na 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6. Gratis WiFi is beskikbaar.
Op die stoep is daar sitplek en 'n lieflike uitsig oor die see. Die kompleks het 'n gemeenskaplike grasperk met 'n onbelemmerde uitsig oor die Keurboomsstrandmeer en Uitkykstrand.
La Digue 7 is ideaal vir watersport-entoesiaste en vakansiegangers wat die strandmeer vanuit die slaapkamer wil bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Solon-singel, La Digue 7, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Solon-singel, La Digue 7, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang