Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dique 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Amari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir La Dique 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ewald S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewald S

Dit was lekker.

Dit was baie lekker. Ek sal dit ook aanbeveel aan vriende.

Susan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Gerieflik, ruim, heerlik.

Dit het al ons verwagtinge oortref. Ons moes uitstel op aanvanklike datums. Gasvrou het ons dadelik geakkommodeer met nuwe datums. Huishoudster so behulpsaam. Dis beslis ons toekomstige "go to" see-plekkie.

La Dique 2 se terugvoer

Julle is welkom.

La Dique 2
Yolandi R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Absoluut ongelooflik.

Beste vakansie in 'n baie lang tyd! Alles was net perfek, gereelde kommunikasie van die eienaar, fantastiese uitsig vanaf die dek, al die kamers, sit- en eetkamer. Rosemary is 'n stille engel, wat na alles omsien, tot die kleinste detail wat nie eens verwag was nie. Beplan reeds ons volgende kuier! Baie dankie Amari!

La Dique 2 se terugvoer

Julle is welkom.

La Dique 2
Leon M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Uitstekend. uit die boonste rakke

Wat ‘n wonderlike ervaring. Die vriendelikste eienaars, baie behulpsaam, en het ook gereeld opgevolg of alles in die haak is. Die woonstel word elke dag gediens deur ‘n vriendelike,  deeglike en betroubare persoon, ons hoef letterlik net onsself te geniet het. Die woonstel het nie teleurgestel nie, dit is baie mooi versier, en is seker die eerste keer dat die fotos van die eenheid die waarheid weerspieël. Luuks gemeubileerd, stylvol en aangenaam om in te bly. Elke leefarea asook die kamers het ‘n see uitsig, wat baie mooi is. Die woonstel is naby aan die strand geleë, en daar is 3 strandopsies tussen 100 en 200 m stap vanaf mekaar. Eetplekke en winkels is naby, en gerieflik. Die privaat braai area op die boonste dak met die Jacuzzi, was werklik ‘n bederf. Ek sou dit aan enige iemand kan aanbeveel. Julle sal ons vir seker hier weer sien. Ons het voorwaar lekker gerus.

La Dique 2 se terugvoer

Dankie vir positiewe resensie, ek waardeer dit Julle is enige tyd welkom om te kom rus en batterye te herlaai.

La Dique 2
Liezl D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl D

Heerlik gerus. Lieflike uitsig! Fantasies toegerus.

Privaat, vergenoeg van besige plekke en naby genoeg vir inkopies ens. Wonderlike eienaars. Beveel beslis aan!

La Dique 2 se terugvoer

Dankie Liezl, waardeer jou positiewe resensie

La Dique 2
Elmien W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien W

Vriendelike ontvangs. Baie sentraal geleë en luuks gemeubileer. Alles uit die boonste rakke. Dit is die regte setting om net te ontspan.

Eenheid word elle dag gediens - wat 'n lekker bederf om jou eie Jacuzzi te hê!

La Dique 2 se terugvoer

Dankie vir jou positiewe resensie.

La Dique 2
Frederick L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick L

Absolutely awesome!

More than expected. Usually photos lie, but not here. Way better than pictures! Go see for yourself!.

La Dique 2 se terugvoer

Always nice if people appreciate their stay.

La Dique 2
Salome B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B

Exceeded all expectation

The posted photos promised luxurious accomodation with breathtaking views, and for the first time ever - our expectations were exceeded. The unit is tastefully decorated with a homely touch. There is everything you need to make your stay comfortable. The beds are really comfy and the linen is clean and crisp (something which ranks very high for me). Rosemary is really helpful and does a brilliant job of cleaning. Amari went out of her way to ensure we had all we need, and she checked in regularly. I am SO happy we found La Dique - as we will definitely return ... hopefully soon!

Natasja B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja B

Heerlik!

Amari het werklik elke dag verneem of ons iets benodig. En Rosemary is 'n juweel. Sy was altyd op haar pos en niks was vir haar te veel moeite nie.

Stephanie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V

Alles was puik, ons het heerlik gebly.

Baie netjies en skoon. Dankie, Amari, jou plekkie is 'n droom en ons sal beslis weer gaan. Sal beslis aanbeveel vir 'n gesin wat wil rus en ontspan. Pragtige uitsig.

Michael L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L

Pragtige woonstel en uitsig is pragtig van die see!

Uitsig oor die see is asemrowend! Julle sal ons definitief weer sien!

La Dique 2 se terugvoer

Always nice if people appreciate their stay.

La Dique 2
Andre C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Fantastiese see-uitsig!

Ons het die see-uitsig verskriklik geniet, ons wou net gaan rus het en La Dique het 100% voldoen aan ons vereistes. Dis baie stil en alles is loop afstand. Jy kan in die aande met jou deure oop slaap en aan die slaap raak met die see in jou ore. Lieflik!

Paul L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Netjies en skoon! Daar is alles en alles werk! Dit was baie lekker.

Die eenheid het alles in. Alles was skoon en netjies. Rosemary was vriendelik en het met alles gehelp. Daar was geen tekortkoming nie. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Uitstekende waarde vir geld.

Christel H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel H

Ongelooflik!

Sal definitief weer gaan.

Vanessa L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa L

What exceptional views!!!

I don't know about you, but coming from Joburg, I need my holiday destination to have a sea view and the views from La Dique were exceptional. There was a sea view from ALL rooms (except bathrooms) not to mention the breath taking view up on the balcony, which we enjoyed while relaxing in the Jacuzzi! Rosemary, the domestic was there every day to keep the unit clean and was so very helpful even with our luggage and shopping bags. It has everything you would need on holiday and so much more and I would definitely recommend La Dique as your future holiday destination!

Danie B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

La Dique 2 se terugvoer

Always nice if people appreciate their stay.

La Dique 2
Vanaf R3 100
R3 100 R2 170
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 100
R3 100 R2 170
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Deal-laan 2443, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d779fb3b45b12254597c08dc1059ab0137b967dd97e2cd83203b0f267bbe681b6b02af6f64e5b189c9fa1f9966c33470130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 100 nouVanaf R2 170 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 2443 Deal Avenue Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-14:00 09:00 -30.892521275202 30.346874892711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang