Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dique 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ewald S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Dit was lekker. Dit was baie lekker. Ek sal dit ook aanbeveel aan vriende.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Gerieflik, ruim, heerlik. Dit het al ons verwagtinge oortref. Ons moes uitstel op aanvanklike datums. Gasvrou het ons dadelik geakkommodeer met nuwe datums. Huishoudster so behulpsaam. Dis beslis ons toekomstige "go to" see-plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amari
La Dique 2
Julle is welkom.

Yolandi R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Absoluut ongelooflik. Beste vakansie in 'n baie lang tyd! Alles was net perfek, gereelde kommunikasie van die eienaar, fantastiese uitsig vanaf die dek, al die kamers, sit- en eetkamer. Rosemary is 'n stille engel, wat na alles omsien, tot die kleinste detail wat nie eens verwag was nie. Beplan reeds ons volgende kuier! Baie dankie Amari!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amari
La Dique 2
Julle is welkom.

Leon M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Uitstekend. uit die boonste rakke Wat ‘n wonderlike ervaring. Die vriendelikste eienaars, baie behulpsaam, en het ook gereeld opgevolg of alles in die haak is. Die woonstel word elke dag gediens deur ‘n vriendelike,  deeglike en betroubare persoon, ons hoef letterlik net onsself te geniet het. Die woonstel het nie teleurgestel nie, dit is baie mooi versier, en is seker die eerste keer dat die fotos van die eenheid die waarheid weerspieël. Luuks gemeubileerd, stylvol en aangenaam om in te bly. Elke leefarea asook die kamers het ‘n see uitsig, wat baie mooi is. Die woonstel is naby aan die strand geleë, en daar is 3 strandopsies tussen 100 en 200 m stap vanaf mekaar. Eetplekke en winkels is naby, en gerieflik. Die privaat braai area op die boonste dak met die Jacuzzi, was werklik ‘n bederf. Ek sou dit aan enige iemand kan aanbeveel. Julle sal ons vir seker hier weer sien. Ons het voorwaar lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amari
La Dique 2
Dankie vir positiewe resensie, ek waardeer dit Julle is enige tyd welkom om te kom rus en batterye te herlaai.

Liezl D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Heerlik gerus. Lieflike uitsig! Fantasies toegerus. Privaat, vergenoeg van besige plekke en naby genoeg vir inkopies ens. Wonderlike eienaars. Beveel beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amari
La Dique 2
Dankie Liezl, waardeer jou positiewe resensie

Elmien W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Vriendelike ontvangs. Baie sentraal geleë en luuks gemeubileer. Alles uit die boonste rakke. Dit is die regte setting om net te ontspan. Eenheid word elle dag gediens - wat 'n lekker bederf om jou eie Jacuzzi te hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amari
La Dique 2
Dankie vir jou positiewe resensie.

Frederick L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Absolutely awesome! More than expected. Usually photos lie, but not here. Way better than pictures! Go see for yourself!.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amari
La Dique 2
Always nice if people appreciate their stay.

Salome B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2016

Exceeded all expectation The posted photos promised luxurious accomodation with breathtaking views, and for the first time ever - our expectations were exceeded. The unit is tastefully decorated with a homely touch. There is everything you need to make your stay comfortable. The beds are really comfy and the linen is clean and crisp (something which ranks very high for me). Rosemary is really helpful and does a brilliant job of cleaning. Amari went out of her way to ensure we had all we need, and she checked in regularly. I am SO happy we found La Dique - as we will definitely return ... hopefully soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2016

Heerlik! Amari het werklik elke dag verneem of ons iets benodig. En Rosemary is 'n juweel. Sy was altyd op haar pos en niks was vir haar te veel moeite nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2015

Alles was puik, ons het heerlik gebly. Baie netjies en skoon. Dankie, Amari, jou plekkie is 'n droom en ons sal beslis weer gaan. Sal beslis aanbeveel vir 'n gesin wat wil rus en ontspan. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Amari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R3 100
R3 100 R2 170
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 100
R3 100 R2 170
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Deal-laan 2443, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d779fb3b45b12254597c08dc1059ab0137b967dd97e2cd83203b0f267bbe681b6b02af6f64e5b189c9fa1f9966c33470130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 100 nouVanaf R2 170 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 2443 Deal Avenue Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-14:00 09:00 -30.892521275202 30.346874892711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang