Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dolce Vita 3

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hettie/Derick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir La Dolce Vita 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Willem A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem A

Ruim woonhuis in veilige kompleks.

Ruim woonhuis met alles - wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, groot braai area en toesluit motorhuis. Meubels, toerusting en afwerking van hoë gehalte.

Esmarie S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie S

Ek sal La Dolce Vita 3 vir enige persoon aanraai! Baie vriendelike diens, baie netjiese woning. Ons het regtig baie lekker gebly!

Die huis het lekker genoeg spasie. Dis 'n oulike plekkie. Ek sien uit vir die volgende keer om by La Dolce Vita 3 te bly!

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat, La Dolce Vita, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ij6mAjgSK02Ze9iKpYzdWhHwokmCZyntoLAR10ADb3brVo7K0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Visarend Street La Dolce Vita 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.372572068611 32.416470407479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang