La Dolce Vita Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Linmirie/Alyssa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Martie M - Sep 2023
Algehele gradering
Die verblyf was puik, bespreking was maar pynlik.
Yvonne T - Aug 2023
Algehele gradering
Sou graag langer wou bly. Pragtige kamer.
Gary M - Des 2021
Algehele gradering
A one night mid-week breakaway and we enjoyed the stay and the view.
Lees meerElmarie B - Apr 2021
Algehele gradering
Very enjoyable.
Palesa L - Jan 2020
Algehele gradering
Bad service.
Baudine L - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig en die kos was perfek vir die geleentheid.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Zelda D - Des 2017
Algehele gradering
Nie waarde vir geld.
Lees meerFrances D - Nov 2017
Algehele gradering
Uiters teleurstellend.
Lees meerEvaldi P - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Harry B - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties. Sal dit enige dag weer doen.
Theo V - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Marilise S - Aug 2016
Algehele gradering
Die fasiliteite in die kamers moet meer volledig uiteengesit word.
Lees meerLa Dolce Vita Guest House se terugvoer
Goeie Dag Hendrik,
Hoop dit gaan goed. Baie dankie vir u terugvoering. Asseblief gun ons die geleentheid om aan u ons terugvoering te gee.
U het tydens u verblyf aan ons personeel die punte gemaak en u was gelukkig toe u uitgeboek het. Ons het tans al die onderhoud probleempies reggemaak. Asseblief let wel dat ons vir die laaste 11 jaar deur die Tourism Grading Council van Suid Afrika gegradeer is as 'n 4 ster gastehuis. Dit is nie vereiste om 'n stort in die kamers te hê nie, ons luxury kamers het elkeen 'n spa bad in, ons 3 Honeymoon kamers het die bad en stort in. Die prys is R 3 130 per paartjie per aand, dit is 'n pakket wat u akkommodasie, drie-gang aandete, ontbyt, bootrit en sjampanje in u kamer met aankoms, bos blomme vir die dame en aromatherapy basket vir u bad insluit, die prys werk uit op R 1 565.00 per persoon per aand wat mark verwant is, ons lokasie op Hartbeespoortdam en uitsig van Hartbeespoortdam van al ons kamers is ook mark verwant is.
Ons sit ongelukkig nie matjies voor ons toilette nie omrede dit 'n gesondheid/higiëne risiko is. Ons het 5 hangers in elke kas wat die standaard is. Die bed is intussen vervang na dat hy gebreek het tydens u verblyf in die kamer.
Ons spa handdoeke word elke dag na elke behandeling gewas, die aromatherapy olies wat gebruik word los 'n sterk reuk en al word dit gewas ruik dit nog steeds na die olies, u kan by elke spa dieselfde reuk op die handdoeke ruik. Die banke is beige en is saam die matte intussen ook laat was, die naweek wat u gebly het was lang naweek en ons was baie besig, met baie gaste wat in en uitkom so ons kon ongelukkig nie onderhoud doen of matte was ens. tydens gaste in die gastehuis is nie.
Ons dank u vir u terugvoering en dat u by ons kom bly het, dit was ons plesier om u te gehad het as gaste en ons waardeer al ons kliënte se terugvoer om ons te help om ons diens en produk te verbeter.
Laat weet gerus as u enige verdere terugvoer verlang.
Vriendelike Groete,
La Dolce Vita Gastehuis Bestuur.
Chantell H - Sep 2016
Algehele gradering
Baie slegte ondervinding, sal niemand aanbeveel om na La Dolce Vita te gaan nie!
Lees meerMarie L - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was 'n groot lekkerte gewees.
Rob D - Aug 2015
Algehele gradering
We would like to express our gratitude to the management and staff of the La Dolce Vita Guesthouse.
Lindy V - Feb 2015
Algehele gradering
Was 'n ongelooflike ervaring het dit geniet, was net ongelukkig omdat dinge in my eenheid nie was soos ek versoek het nie.
Lees meerLeon En Louise F - Jan 2015
Algehele gradering
Redelik teleurgesteld in die Wittebrood-suite.
Lees meerJacobus Cornelis V - Jul 2014
Algehele gradering
Amazing!
Karen H - Jul 2014
Algehele gradering
Van die aankoms tot die afklim van die boot was dit een "awesome"-ervaring, baie dankie.
Mirriam M - Apr 2014
Algehele gradering
Enjoyed my stay.
Chrissie V - Okt 2014
Algehele gradering
Rustig en heerlik!
Theuns R - Mei 2013
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Thys N - Apr 2013
Algehele gradering
Baie mooi uitsug.
Anelise S - Sep 2012
Algehele gradering
Relaxing!!
Kobus V - Jun 2012
Algehele gradering
Thanks we enjoyed our stay there
Andy S - Okt 2012
Algehele gradering
Nice getaway. Everything was as expected
Shannon X - Jul 2011
Algehele gradering
The place is stunning & we enjoyed our stay there
Lindie P - Okt 2010
Algehele gradering
What a pleasure it was for mind, body and soul
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jocelynstraat 105, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang