Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dolce Vita Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Etienne V
1 nag
5.0
Des 2024

Goeie ligging en mooi omgewing. Goeie ligging in 'n mooi area, ontbyt was baie lekker en die diens was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Heerlik gebly. Baie lekker gebly. Vriendelike diens. Skoon en netjies. Sal beslis weer hier bespreek en sal ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vriendelik, gasvry. Ons het lekker gebly geen probleme. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Perfek vir ons enkel nag behoefte. Die plek is baie modern, ingesluit die gratis streaming op die kamer TV asook WiFi. Die kamer is 'n oop plan (soos in heeltemal oop - stort, toilet, bed) en kan dalk nie vir almal geskik wees nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Madelein
La Dolce Vita Guest House
Charmaine only spent the night but was very accommodating and pleasant.

Marie C
1 nag Besigheidsreis
3.6
Okt 2024

The B&B is fine for a day or two, facilities are clean and well maintained. Room was nice. There was no hairdryer in the room. Only Cremora available for tea and coffee in the room; fresh milk would be appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Athena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Beautiful place. The host is great. Breakfast delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie vriendelik. Baie dankie, dit was 'n aangename verblyf en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Humphrey V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2022

Very nice B&B location. However intermittent problems with DB BOARD tripping, affecting plugs and geyser. Switches tripping in rooms 1 and 3. Owner is investigating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Fantastiese gastehuis. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
La Dolce Vita Guest House
Morning Jaco, It was a pleasure hosting you, we hope to see you soon. Regards, Madelein

Dion D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2019

Hosts were very friendly and accommodating, enjoyed myself. A perfect overnight for my business trip. I had to leave earlier than breakfast time and the hosts kindly arranged for a breakfast on the go - which was much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cordia-singel 14, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArQHIUGTat3OQxTpx933TMd0io59Penxt0G6U5MRKUJXzLgNIM3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 14 Cordia Crescent Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.712648 31.081917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang