Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dolce Vita

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andries H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Meer as waarde vir geld, sal wer daar gaan oornag. Puik! Dit was uitstaande. Die netheid en uitleg van die plekkie kan nie beter nie, gasvrou was uitstekend, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gerieflik. Baie skoon en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Stil, privaat en het alles wat nodig was gehad. Fantastiese verblyf, die gasvrou is professioneel en vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieben S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Daneale, baie dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Ons het baie lekker gebly - die gasvrou het aan alles gedink wat jy nodig het, en die verversingstasie maak voorsiening vir almal se behoeftes en voorkeure (tot 'n French Press en gemaalde koffie!). Die gastehuis "tick" verseker al die boksies wat 'n persoon nodig het vir 'n korttermyn oorbly. Alles was 100% gewees en ons kan vir seker La Dolce Vita aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daneale
La Dolce Vita
Hi Lieben Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet. Seënwense Daneale

Heidi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peace and quiet and very comfortable. We felt truly spoilt in this beautifully appointed en-suite. We were not disturbed and had a lovely, quiet, relaxing break-away. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daneale
La Dolce Vita
Thank you for your great review, Heidi. It was a pleasure hosting you. All the best. Kind regards, Daneale

Maryna P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Heerlik. Elke keer se verblyf was heerlik. Die gasvrou dink aan alles. Melk, water, sap, beskuit, genoeg koffie en tee. Verblyf is altyd heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daneale
La Dolce Vita
Beste Maryna Dankie vir die mooi woorde, dit is altyd 'n voorreg om jou by ons te verwelkom. Tot weersiens. Daneale

Marius T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Vriendelike, gasvrye kuier. Bedagsaam gewees om lugversorging aan te sit sodat kamer nie so koud is nie. Beddegoed met warm kombers was net lekker snoesig teen Vrystaat koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daneale
La Dolce Vita
Beste Marius Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly julle het die aand geniet. Sien uit om julle terug te verwelkom. Groete Daneale

Paul S
1 nag
5.0
Mei 2023

Lekker stil omgewing met 'n baie goedversorgde en goed toegeruste kamer. Die ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam. Die kamer is seker een van die beste toegeruste kamers wat ek tot sover in gastehuise gevind het. Ek sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daneale
La Dolce Vita
Hi Paul Ek waardeer jou mooi resensie, dankie. Baie groete Daneale

Josef Stefan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Perfect. Very friendly and professional host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daneale
La Dolce Vita
Thank you for your super review, Stefan. Looking forward to seeing you again.

Michele N
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Hartswarm. Bied meer as die normale. Kamer baie smaakvol, skoon, netjies. Kompak. Baie sentraal geleë. Hier kan jy "doodruk" en rus sonder om gesteur te word. Ek het die akkommodasie baie geniet en sal dit sterk aanbeveel. Die DSTV wat alle kanale gebied het, was natuurlik fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daneale
La Dolce Vita
Dankie vir die uitstekende resensie, Michele. Altyd lekker om jou te ontvang. Baie groete Daneale

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daneale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 76a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf22e27f5d1cad736ff5e8e069cb657248f44fd8ab28eebdf1922af6fa5f009abca06ca06f97d96bd35f97b9a342f6e529ffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 76a Waverley Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.090071780857 26.233569346136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang