Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dolce Vita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daneale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir La Dolce Vita
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andries H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries H

Meer as waarde vir geld, sal wer daar gaan oornag. Puik!

Dit was uitstaande. Die netheid en uitleg van die plekkie kan nie beter nie, gasvrou was uitstekend, baie dankie.

Bertie C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie C

Baie gerieflik.

Baie skoon en vriendelike mense.

Andries V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Stil, privaat en het alles wat nodig was gehad.

Fantastiese verblyf, die gasvrou is professioneel en vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Lieben S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieben S

Daneale, baie dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid.

Ons het baie lekker gebly - die gasvrou het aan alles gedink wat jy nodig het, en die verversingstasie maak voorsiening vir almal se behoeftes en voorkeure (tot 'n French Press en gemaalde koffie!). Die gastehuis "tick" verseker al die boksies wat 'n persoon nodig het vir 'n korttermyn oorbly. Alles was 100% gewees en ons kan vir seker La Dolce Vita aanbeveel.

La Dolce Vita se terugvoer

Hi Lieben
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet.
Seënwense
Daneale

La Dolce Vita
Heidi K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi K

Peace and quiet and very comfortable.

We felt truly spoilt in this beautifully appointed en-suite. We were not disturbed and had a lovely, quiet, relaxing break-away. Highly recommended.

La Dolce Vita se terugvoer

Thank you for your great review, Heidi. It was a pleasure hosting you. All the best. Kind regards, Daneale

La Dolce Vita
Maryna P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna P

Heerlik.

Elke keer se verblyf was heerlik. Die gasvrou dink aan alles. Melk, water, sap, beskuit, genoeg koffie en tee. Verblyf is altyd heerlik.

La Dolce Vita se terugvoer

Beste Maryna
Dankie vir die mooi woorde, dit is altyd 'n voorreg om jou by ons te verwelkom.
Tot weersiens.
Daneale

La Dolce Vita
Marius T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T

Vriendelike, gasvrye kuier.

Bedagsaam gewees om lugversorging aan te sit sodat kamer nie so koud is nie. Beddegoed met warm kombers was net lekker snoesig teen Vrystaat koue.

La Dolce Vita se terugvoer

Beste Marius
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly julle het die aand geniet. Sien uit om julle terug te verwelkom.
Groete
Daneale

La Dolce Vita
Paul S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Lekker stil omgewing met 'n baie goedversorgde en goed toegeruste kamer.

Die ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam. Die kamer is seker een van die beste toegeruste kamers wat ek tot sover in gastehuise gevind het. Ek sal weer daar oorslaap.

La Dolce Vita se terugvoer

Hi Paul
Ek waardeer jou mooi resensie, dankie.
Baie groete
Daneale

La Dolce Vita
Josef Stefan K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef Stefan K

Perfect.

Very friendly and professional host.

La Dolce Vita se terugvoer

Thank you for your super review, Stefan. Looking forward to seeing you again.

La Dolce Vita
Michele N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele N

Hartswarm. Bied meer as die normale. Kamer baie smaakvol, skoon, netjies. Kompak. Baie sentraal geleë.

Hier kan jy "doodruk" en rus sonder om gesteur te word. Ek het die akkommodasie baie geniet en sal dit sterk aanbeveel. Die DSTV wat alle kanale gebied het, was natuurlik fantasties.

La Dolce Vita se terugvoer

Dankie vir die uitstekende resensie, Michele. Altyd lekker om jou te ontvang.
Baie groete
Daneale

La Dolce Vita
Gillian H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian H

Beautiful place with all amenities needed.

Quiet location near all the sightseeing places of interest for travellers. Lovely pool area.

La Dolce Vita se terugvoer

Thank you for your awesome review, Gillian. Hope to see again soon.
Best wishes
Daneale

La Dolce Vita
Lucius V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucius V

Totally worth it!

Room: Tidy and neat. Shower works! Bed comfortable!. Parking: Safe and ample. Thank you Daneale for a wonderful stay. I really enjoyed the peace and quiet. I haven't used the pool, it was clean and inviting though. Daneale will really walk the extra mile to make your stay comfortable. Well done! You will surely see me again.

La Dolce Vita se terugvoer

Lucius, thank you for your kind words. It was a pleasure hosting you and hope to see you soon.

La Dolce Vita
Riette D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette D

Baie vriendelike, professionele gasvrou.

Die blyplek was uitstekend, met meer as wat verwag was, baie aandag aan detail en ekstras om die kuier spesiaal te maak.

La Dolce Vita se terugvoer

Riette, baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit. Dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Seënwense
Daneale

La Dolce Vita
Anet F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet F

Fantasties.

Hierdie gastehuis kan ek sterk aanbeveel. Deneal doen woordloos soveel moeite deur die klein ekstra goedjies om haar gaste tuis te laat voel. Dis "home away from home".

La Dolce Vita se terugvoer

Hi Anet,
Baie dankie vir jou mooi woorde, dit was 'n plesier om jou hier by ons te verwelkom.
Baie groete,
Daneale.

La Dolce Vita
Giel O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giel O

Vriendelike ontvangs.

Maaltye was voortreflik.

Nestus B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nestus B

Fantasties, baie vriendelik.

Wonderlike ervaring gewees.

Willem J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Mooi stylvolle suite.

Lekker rustige aandrus gehad. Baie stil.

Yolandi v - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi v

Fantastiese verblyf!

Het 7 aande oorgebly vir besigheid en was heerlik om elke aand terug te keer na La Dolce Vita. Dit is netjies, skoon en modern met alles wat mens nodig het en die bed laat jou voel jy is by jou eie huis. Het baie welkom gevoel en sal definitief aanbeveel.

Vincent S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent S

Netjies. Skoon. Modern, stil en veilig.

Enkelreisiger. Vriendelik en warm ontvang. Die eetgerei en kombuisgeriewe was 'n verrassing en 'n aanwins. Die eenheid is modern toegerus met lugversorging, elektriese kombers en WiFi/DStv. Motorafdak in erf agter 'n veilige hek. Sal La Dolce Vita vir enige iemand aanbeveel!

Christa V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christa V

Lekker netjies toegeruste eenheid.

Eenheid is toegerus met alles wat mens benodig. Goeie matras en kussings, die linne is ook van goeie gehalte.

Christien T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien T

'n Oase ná 'n lang, warm reis.

Die woonstelletjie was pragtig gemeubileerd en gerieflik ingerig. Alles was netjies en skoon en in werkende toestand. Wat ookal 'n mens benodig vir oornagverblyf was beskikbaar. Die eienaar het ook spesiaal moeite gedoen om ons ná 22:00 te ontvang.

Petrus F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus F

Hemels.

Heerlik stil, stylvol en absolute waarde vir geld.

Annali C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali C

Heerlik!

Ons het baie lekker gebly. Kamer was heerlik warm toe ons daar aankom. Linne het lekker vars geruik. Sal dit beslis aanbeveel.

Bianca R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca R

Baie netjies, baie dankie, sal dit aanbeveel.

Goed geleë en baie netjies en vriendelike diens.

Philip V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Moderne kamer wat baie luuks voel vir die prys!

Baie vriendelike diens in 'n netjiese en moderne kamer. Alle toerustings word verskaf en 'n fenomenale ontbyt te dekke.

Natalie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

Dit was baie nice gewees.

Sal dit definitief aanbeveel vir mense.

Deni E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deni E

Excellent service.

They make you feel right at home.

Amanda S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Vreeslik honde geraas en geblaf.

Kamer netjies maar was bekommerd - agter in erf geleë.

Catharina R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catharina R

Aangenaam.

Dit was 'n heel aangename verblyf al was dit nou net vir een nag. Baie dankie en geniet die dag.

Meloney F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meloney F

Baie netjiese en skoon verblyf.

Sal La Dolce Vita vir enige iemand aanbeveel!

Fred En Neelsie K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred En Neelsie K

Stil, rustig, goed ingerig en die lugversorging was 'n aanwins.

Ons sal dit baie sterk aanbeveel en definitief ons volgende reisbeplanning so tref dat ons weer daar kan gaan oornag.

Esthel V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esthel V

Baie aangename en vriendelike ontvangs. Baie behulpsaam.

Die gratis melk, water en koeldrank in die yskas was 'n aangename verrassing. Ek was baie beïndruk met die flink diens van LekkeSlaap. Die feit dat hulle 'n mens deurentyd op hoogte hou en help met die bespreking is baie gerusstellend.

Dorette M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette M

Dit het gevoel soos my eie huis.

Ons het baie lekker in La Dolce Vita gebly. Dis 'n skoon netjiese plek met veilige parkering vir jou kar. Daar was genoeg voorsiening gemaak vir die koue Bloemfontein weer (verwarmer, lugversorging, elektriese kombers en dik duvet). Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Jacob B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob B

Voel soos jou eie huis.

Sal enige tyd weer daar gaan bly wanneer ons weer in Bloemfontein draai. Die geriewe is op dieselfde standaard as jou eie huis. Dit is aan te beveel vir almal wat rustigheid en veiligheid soek.

Muriel R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Muriel R

Dit was lekker om by La Dolce Vita tuis te gaan.

Goeie, veilige en skoon blyplek.

Pieter (pensioenaris) M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter (pensioenaris) M

Baie aangenaam en vriendelik!

Die verblyf was goed. Die kamer is egter baie klein. Sou verkies dat daar 'n rusbank of stoele in die kamer was.

Pieter V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie mooi plek.

Goeie waarde vir geld. Mens kan nie die DStv-kanale verander nie en die kombuisgereedskap was vuil. Die vrou was onbeskof toe ek nie 10:00 uit was nie.

Andre K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre K

Baie vriendelike ontvangs en baie netjies.

Sien sterre.

Lorraine D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine D

Nie baie aanloklik. Baie koud en donker gangetjie. Skep onrustigheid.

Melk en suiker voorraad onvoldoende. Oopplan stort en toilet. Dis nie privaat behalwe vir individuele reisiger. Waardeer stilte en rustigheid. Toegangshek nie 100% werkende toestand nie en maak dat onveilig voel as laat blyk gasheer dis nie onveilig. Goed vir slaapplek alleen.

Nelia V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V

Pragtige kamer; heerlik gebly; sentraal; goeie waarde!

'n Baie mooi kamer en detail! Dit is naby Oranje waar ons 'n hokkietoernooi bygewoon het. Sal definitief dit aanbeveel!

Gavin G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin G

Fantasmagories!

'n Baie lekker rustige omgewing, stil en lekker "cosy", als wat nodig is was tot ons beskikking!

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 76a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf22e27f5d1cad736ff5e8e069cb657248f44fd8ab28eebdf1922af6fa5f009abca06ca06f97d96bd35f97b9a342f6e529ffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 76a Waverley Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.090071780857 26.233569346136
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang