Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Felicita Villas

Gastehuis
Winteraanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 820 R1 974 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Felicita Villas is in Somerset-Wes geleë, aan die voet van die Helderberg in die middel van wyn- en gholfland, en naby kosmopolitiese Kaapstad.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid gaste-suites, woonstelle en losstaande eenhede, wat elkeen individueel gestileer en gemeubileer is. Alle eenhede het lugversorging en sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in, asook 'n volledig toegeruste kombuis. Sommige eenhede beskik oor 'n eetarea, 'n terras of albei. Daar is 'n privaat badkamer met gratis toiletware en 'n haardroër in elke eenheid. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Kruideniersware aflewering en middagetes is op versoek beskikbaar. Die verblyf spog met gratis WiFi, 'n braai-area waar gaste lekker saam 'n maaltyd kan voorberei, 'n tuin en 'n seisoenale buiteswembad. Gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan veerpyltjies by die eiendom speel, en die area is gewild vir gholf-, fietsry- en voetslaan-entoesiaste.

Die eiendom is 3 km vanaf Lourensford Wynlandgoed, en Vergelegen Wynlandgoed is net 3,3 km weg. Die verblyf is naby die beste gholfbane wat Helderberg kan bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir La Felicita Villas
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Felicita Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 820
R2 820 R1 974
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 820
R2 820 R1 974
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ed9405576fbef56a2683fcc408b6d1659c69fca2cc4c7f11523810d2ac2fd445e59e647552726593d6a665af7c65bd8559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 820 nouVanaf R1 974 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 17 Stella Road Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.064127577257 18.855022389075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang