La Felicita Mansion
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Vanaf R7 670 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Felicita Villas is in Somerset-Wes teen die voet van die Helderberge, in die hartjie van die wyn- en gholfwêreld. Dit is ook naby Kaapstad.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid gaste-suites, woonstelle en losstaande eenhede, en elkeen is uniek. Elke eenheid het lugversorging en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale sowel as 'n volledig toegeruste kombuis. Sekere eenhede het 'n eetarea, stoep, of albei. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met gratis toiletware en 'n haardroër. Handdoeke en linne word voorsien.
Kruideniersware-aflewerings en verpakte middagetes is beskikbaar op versoek. Die verblyf spog met gratis WiFi, 'n braai-area, tuin en 'n seisoenale buiteswembad. Gratis parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Gaste kan veerpyltjies speel op die perseel en die omgewing is bekend vir gholf, fietsry en voetslaanroetes.
Die gastehuis is ongeveer 3 km vanaf Lourensford Wynlandgoed en Vergelegen Wynlandgoed is. Die verblyf is naby die beste gholfbane wat Helderberg bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Gaste dink La Felicita Mansion het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang