Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ford

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike stilte en die mooiste sonsondergang en maansopkoms beleef. Onverbeterlike plek op pad Kaap toe. Sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect stay! Lovely setting, friendly hosts, quiet and perfect for our overnight stay en route from Pretoria to Paternoster! Perfect stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
1 nag
5.0
Des 2024

Heerlik gekuier. Gasheer en gesin baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek is nuut, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie gerieflik, natuurskoon, gesellig. Heerlike oornagbestemming. Alles is baie netjies en die omgewing beeldskoon. Die kinders het dit baie geniet. Die gasheer en gasvrou gaan uit hul pad om die ervaring aangenaam te maak. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, sal vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melt D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

10 ster gehalte. Natuurlik was die verblyf van uitstaande gehalte en absoluut die moeite werd. Die gastehuis verdien 10 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Uitstekend! Skoon, modern, wit linne, aircon, vriendelike gas, waarde vir geld! Sonder twyfel, sal ek La Ford oor en oor aanbeveel! Ek sal definitief van nou af, altyd daar oorslaap. Veilige slaap plek, skoon, modern, het aircon, wit linne, yskas, baie netjiese tuin met dig groen gras, privaat, buite die dorp op 'n plaas nie te ver van die hoofpad. Ons het tot laat buite op die groen gras gesit en kuier met 'n vuurtjie terwyl ons die sterre uit die Karoo bewonder. Chellette is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Daar is absoluut niks wat ek kan fout vind met die plek. Baie goeie waarde vir geld. Moenie verder kyk nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonita N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, netjies, vriendelike diens. Ons het een nag oornag en was baie gelukkig met die diens, netheid en die pragtige uitsig oor die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Fantasties. Baie lekker en dienplek was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annali K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

My tipe plek daardie, 5 sterre letterlik en figuurlik, op 'n plaas. Dit was als wat ons verwag het en meer. Gasvryheid, klem op detail, netjiese plaaspaaie, veilig, warm stort, goeie linne ens. Baie dankie vir hulp met ons voertuig die volgende oggend. Dit was heerlik op julle plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chelhette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0955b511a01feea3d3d80f01e23f63510bad3ceeceeaf6c54387aa9e770db80b7d14801a0101fef5436bebed7264e74e9728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Langford Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.587699317621 24.152728601849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang