Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ford

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alta E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik! Baie netjies en rustig in 'n mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Briljant! Puik, skoon, netjies, uiters vriendelike diens en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige plek met rustige plaas atmosfeer. Ons is baie beïndruk met die diens en die netheid van die akkommodasie. Chellette is 'n wonderlike gasvrou en ons sal vir seker weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Highly recommended. Super clean and comfortable. A real gem for long-distance travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire P
1 nag
5.0
Aug 2024

Lovely place for an overnight stay. We overnighted at La Ford - the room was well laid out with everything necessary for such a stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker rustige en veilige plaasbederf. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou, haar seun en twee worshondjies. La Ford is 'n gerieflike, netjiese en silwerskoon eenheid. Die beddegoed is snoesig en sag en die elektriese kombers was 'n lekker bonus. Mens word bederf met biltong, beskuit en tot 'n hondebeskuitjie vir ons hondekind. Ons het baie veilig gevoel tydens ons verblyf en kon lekker gaan stap langs die hawerlande. Die eenheid het 'n veilige omheinde plek waar mens kan braai en ons hondjie kon daar rondhardloop sonder om te ontsnap. Ons sal beslis weer daar wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Chelhette is 'n wonderlike gasvrou en ons het onmiddellik tuis gevoel. Ons het baie lekker gebly. Chelhette is 'n wonderlike gasvrou. Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel wat die lang pad tussen die Kaap en Gauteng aandurf, dis die perfekte rusplek na 'n lang dag se ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wegbreek/ rustig / Goeie gehalte. La Ford is vir seker 'n weerbesoek vir ons! Uitstekende diens, skoon, netjies en sprokies pragtig. 'n Regte juweel van 'n plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelik, waarde vir geld en goed toegerus. Sal definitief weer kom oorslaap. Top geriewe, stil en rustig op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lieflik, lieflik, lieflik! Pragtige ingerigte gastekamer, daar is baie aandag aan die kleinste detail gegee. Dit was net 'n plesier om in hierdie pragtige plekkie op die allermooiste plaas te kon oornag! Ons sien julle vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chelhette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0955b511a01feea3d3d80f01e23f63510bad3ceeceeaf6c54387aa9e770db80b7d14801a0101fef5436bebed7264e74e9728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Langford Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.587699317621 24.152728601849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang