Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

La Ford

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wasseem D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

If I am in Hopetown again, I will definitely stay here again. My stay at La Ford was great and I would recommend the property for a short stay or an overnight stay if you are travelling via Hopetown. The hosts were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie goeie ervaring! So bly ons het La Ford raakgesien op die webtuiste. Aangename verrassing! Alles wat ons nodig gehad het en 'n rustige atmosfeer op die plaas. Gaan definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Modern, skoon, netjies, veilig en vreedsaam. Baie lekker verblyf en sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardt O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon en netjies. Ons het die fyner detail waardeer. Baie lekker gebly. Ons het heerlik gebraai, en die oop, rustige plaasatmosfeer geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastic. Probably the very best overnighter I have ever experienced!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastic stay. Wonderful hosts and a fantastic stay! We brought our dog along, and the fenced area allowed him to run freely, making it the perfect stopover while travelling to CPT. Highly recommend La Ford!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent. Great location, friendly service and constant communication, absolutely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Awesome. Absolutely amazing. Beautiful farm and exceptional accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, vars lug en mooi. Dit was fantasties gewees, lekker ingerigte kombuis - alles is nog mooi nuut en volledig. La Ford is verskriklik mooi. Die punte hierbo is opreg en kort eintlik nog sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Luukse plaas. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chelhette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0955b511a01feea3d3d80f01e23f63510bad3ceeceeaf6c54387aa9e770db80b7d14801a0101fef5436bebed7264e74e9728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Langford Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.587699317621 24.152728601849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456