Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

La Ford

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Ford is slegs 1,5 km vanaf die N12 en is in Hopetown geleë. Dit bied selfsorgverblyf met skilderagtige uitsigte en 'n rustige atmosfeer. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek is na oornagverblyf.

La Ford 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. La Ford 2 bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Verder is daar 'n stoep met 'n uitsig oor koringlande en pragtige sonsondergange. La Ford lok avonturiers met rustige wandelpaadjies wat deur welige velde en skilderagtige pekanneutboorde vleg. Gaste kan ook in die plaasdam duik of roei.

Daar is gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek. 'n Rugsteunkragopwekker sal die lugversorging tydens kragonderbrekings aanhou. Daar is ook 'n veilig, omheinde area vir gaste se kinders en diere. La Ford is net 1,5 km vanaf die N12.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wasseem D
5.0
If I am in Hopetown again, I will definitely stay here again. My stay at La Ford was great and I would recommend the property for a sho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Christelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie ervaring! So bly ons het La Ford raakgesien op die webtuiste. Aangename verrassing! Alles wat ons nodig gehad het en 'n rustige atmosfeer o...
Sien meer
Feb 2025
Madri S
Saam met lewensmaat
5.0
Modern, skoon, netjies, veilig en vreedsaam. Baie lekker verblyf en sal beslis weer daar bespreek.
Feb 2025
Gerhardt O
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Ons het die fyner detail waardeer. Baie lekker gebly. Ons het heerlik gebraai, en die oop, rustige plaasatmosfeer geniet.
Feb 2025
Glen C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Probably the very best overnighter I have ever experienced!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chelhette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink La Ford het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0955b511a01feea3d3d80f01e23f63510bad3ceeceeaf6c54387aa9e770db80b7d14801a0101fef5436bebed7264e74e9728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Langford Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.587699317621 24.152728601849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456