La Frans Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Herman V - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf met vriendelike diens.
La Frans Guest House se terugvoer
Herman, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was vir ons baie lekker om julle hier te hê.
Andreas P - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, lekker.
La Frans Guest House se terugvoer
Andreas, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Phuluso M - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful.
La Frans Guest House se terugvoer
Thank you Phuluso.
Armand K - Apr 2024
Algehele gradering
Sake afspraak in Akasia. La Frans was baie naby en gerieflik.
Ilanri D - Jun 2023
Algehele gradering
Perfek.
Monica S - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike, flinke diens.
La Frans Guest House se terugvoer
Monica, baie dankie vir die mooi woorde. Dis was vir vir ons baie lekker om julle hier te hê.
Vriendelike groete
Esther
Zc R - Okt 2022
Algehele gradering
Voortreflik.
La Frans Guest House se terugvoer
Zc, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was vir ons heerlik om julle hier te hê.
Groete
Esther
Etienne F - Okt 2022
Algehele gradering
Lekkerbly by La Frans is pure lekkerkry!
La Frans Guest House se terugvoer
Ettienne, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was vir ons baie lekker om julle hier te hê.
Julle is meer as welkom om enige tyd weer te kom kuier.
Vriendelike groete
Esther
Johan J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie ontspanne en vriendelik.
La Frans Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Esther
Annalien B - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens.
La Frans Guest House se terugvoer
Annalien, dit was vir ons 'n voorreg om jou hier te ontvang en ons hoopnons sien jou weer in die toekoms.
Groete,
Lainie
Heidi C - Feb 2018
Algehele gradering
Very welcoming, helpful and friendly.
La Frans Guest House se terugvoer
Thank you, Heidi! We enjoyed having you here as a guest at La Frans Guesthouse and hope to see you again in the near future.
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marantalaan 28, Karenpark, Pretoria, 0118, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang