Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Frans Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir La Frans Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Herman V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Skoon, netjiese verblyf met vriendelike diens.

Sien sterre.

La Frans Guest House se terugvoer

Herman, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was vir ons baie lekker om julle hier te hê.

La Frans Guest House
Andreas P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas P

Gerieflik, netjies, lekker.

Gasvrye ontvangs. Lekker geswem. Behulpsaam en vriendelik. Maklike keuse as jy weer 'n bespreking moet doen.

La Frans Guest House se terugvoer

Andreas, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle hier te hê.

La Frans Guest House
Phuluso M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phuluso M

Peaceful.

Very friendly people. I felt welcomed and very much accommodated.

La Frans Guest House se terugvoer

Thank you Phuluso.

La Frans Guest House
Armand K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand K

Sake afspraak in Akasia. La Frans was baie naby en gerieflik.

Baie gerieflik, gasvrye eienaar. Een voorstel - beter stoele buite die kamers.

Ilanri D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilanri D

Perfek.

Warm, vriendelike gasvryheid.

Monica S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Baie vriendelike, flinke diens.

Ons ontvangs was baie verwelkomend, kamers netjies en skoon, gerieflik. Ontbyt was heerlik. Perseel baie netjies en skoon.

La Frans Guest House se terugvoer

Monica, baie dankie vir die mooi woorde. Dis was vir vir ons baie lekker om julle hier te hê.
Vriendelike groete
Esther

La Frans Guest House
Zc R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zc R

Voortreflik.

Vriendelikheid, gasvryheid. Alles is net eersteklas.

La Frans Guest House se terugvoer

Zc, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was vir ons heerlik om julle hier te hê.
Groete
Esther

La Frans Guest House
Etienne F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne F

Lekkerbly by La Frans is pure lekkerkry!

'n Vervelige vergadering is baie meer draaglik gemaak deurdat ek by La Frans kon oorbly. Esther en haar span maak elke minuut 'n vreugde en niks is vir hulle te veel moeite nie. Wonderlike geriewe + puik mense = Lekkerbly!

La Frans Guest House se terugvoer

Ettienne, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was vir ons baie lekker om julle hier te hê.
Julle is meer as welkom om enige tyd weer te kom kuier.
Vriendelike groete
Esther

La Frans Guest House
Johan J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Baie ontspanne en vriendelik.

Netjiese kamers, vriendelike staff en goeie atmosphere.

La Frans Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien jou weer in die toekoms.

Vriendelike groete,
Esther

La Frans Guest House
Annalien B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien B

Uitstekende diens.

Die baie bedagsame, vriendelike gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak ek is versorg en gelukkig.

La Frans Guest House se terugvoer

Annalien, dit was vir ons 'n voorreg om jou hier te ontvang en ons hoopnons sien jou weer in die toekoms.
Groete,
Lainie

La Frans Guest House
Heidi C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C

Very welcoming, helpful and friendly.

Perfectly functional for an overnight stay for work, clean, friendly with the facilities I needed.

La Frans Guest House se terugvoer

Thank you, Heidi! We enjoyed having you here as a guest at La Frans Guesthouse and hope to see you again in the near future.

La Frans Guest House
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marantalaan 28, Karenpark, Pretoria, 0118, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f2c4b27978f12d473544d6cd5f80206e1c0999b86b6deef297d17ec229431b7c8b7a05239eac3ccc1e7adf961f2ab6a924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 28 Maranta Avenue Karenpark 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.666670386736 28.114750139426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang