Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Frans Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marantalaan 28, Karenpark, Pretoria, 0118, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

La Frans Guest House is in 'n kompleks in die buurt Akasia in Pretoria se noorde geleë. Dié gastehuis is net 'n entjie se ry vanaf doendinge soos die prentjiemooi Pilanesberg Wildreservaat en Lost City.

Verblyf word gebied in 5 ruim en suite-slaapkamers gebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV en OpenView-kanale. 'n Verwarmer en 'n waaier is beskikbaar. Twaalf van die kamers het lugversorging. Die gemeenskaplike kombuis buite is vir alle gaste en daar is 'n bankie en tafel met sitplek vir 16 gaste. Die kombuis is met 'n gas/elektriese stoof en oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is 'n eenslaapkamerkothuis wat vir 2 gaste geskik is. Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea.

'n Ontbyt word daagliks onder die grasdak bedien waar gaste 'n uitsig oor die dek en braaigeriewe kan geniet. Gaste het toegang tot die swembad. Daar is ook 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Arend H
Saam met lewensmaat
5.0
We truly enjoyed the unrushed overnight stay. La Frans is a real gem offering true value for money, and although situated in a quiet an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sagin P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi en definitief die moeite werd. Baie mooi en stil plekkie. 'n Baie lekker wegbreek van die huis en was ook ontvang deur behulpsame en vrie...
Sien meer
Nov 2024
Herman V
5.0
Skoon, netjiese verblyf met vriendelike diens. Sien sterre.
Apr 2024
Hanchen V
Besigheidsreis
4.6
Meer as voldoende. Lekker gebly, baie gasvry.
Nov 2024
Armand K
Besigheidsreis
4.6
Sake afspraak in Akasia. La Frans was baie naby en gerieflik. Baie gerieflik, gasvrye eienaar. Een voorstel - beter stoele buite die kamers.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Marantalaan 28, Karenpark, Pretoria, 0118, Gauteng
  • Gaste dink La Frans Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Akasia Pretoria Gauteng
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marantalaan 28, Karenpark, Pretoria, 0118, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f2c4b27978f12d473544d6cd5f80206e1c0999b86b6deef297d17ec229431b7c8b7a05239eac3ccc1e7adf961f2ab6a924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 28 Maranta Avenue Karenpark 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.666670386736 28.114750139426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang