La Frans Guest House
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marantalaan 28, Karenpark, Pretoria, 0118, Gauteng
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
La Frans Guest House is in 'n kompleks in die buurt Akasia in Pretoria se noorde geleë. Dié gastehuis is net 'n entjie se ry vanaf doendinge soos die prentjiemooi Pilanesberg Wildreservaat en Lost City.
Verblyf word gebied in 5 ruim en suite-slaapkamers gebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV en OpenView-kanale. 'n Verwarmer en 'n waaier is beskikbaar. Twaalf van die kamers het lugversorging. Die gemeenskaplike kombuis buite is vir alle gaste en daar is 'n bankie en tafel met sitplek vir 16 gaste. Die kombuis is met 'n gas/elektriese stoof en oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is 'n eenslaapkamerkothuis wat vir 2 gaste geskik is. Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea.
'n Ontbyt word daagliks onder die grasdak bedien waar gaste 'n uitsig oor die dek en braaigeriewe kan geniet. Gaste het toegang tot die swembad. Daar is ook 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Marantalaan 28, Karenpark, Pretoria, 0118, Gauteng
- Gaste dink La Frans Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marantalaan 28, Karenpark, Pretoria, 0118, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang