Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Galiniere Guest Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

La Galiniere bied 2 bekoorlike selfsorgkothuise met 2 slaapkamers.

Albei kothuise beskik oor 'n sitkamer, kombuis en eetarea, en is toegerus met satelliet-TV, komplimentêre toiletware, handdoeke, sowel as koel- en verhittingwaaiers.

Die kothuise het 'n gedeelde swembad en braai-area, en die plaas bied veilige parkeerplek van die straat af.

Elke bespreking ontvang ook 'n komplimentêre bottel Cabernet Sauvignon, gemaak van druiwe wat op die plaas geoes word.

Kruidenierswinkels kan voor aankoms gereël word, op versoek en teen 'n ekstra koste. La Galiniere is kindervriendelik en kan hoë stoele, bedjies, baba- en/of kindermotorstoeltjies en kinder-DVD's voorsien.

Die eienaars het ook 'n toermaatskappy so kan maklik motorhuur, toere en vervoer op versoek reël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Gercwon H
Saam met vriende
5.0
Baie lekker by La Galiniere Guest Cottage. Dit was 'n fantastiese naweek in 'n fantastiese Cottage. Die diens en perseel was uitstekend.
Sep 2024
Lizette R
5.0
Goeie diens en gaan die ekstra myl. My man en seun het die Race to the Sea gaan doen. Ons het gevra vir 'n warm stort na die tyd, al bly ons nie die S...
Sien meer
Sep 2023
Tyler V
Saam met vriende
5.0
Comfortable and lovely. We enjoyed our visit and had lots of fun.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Kevin D
Saam met vriende
5.0
Lovely overnight stay. The cottages at La Galiniere are really charming and well-equipped. The location is also good, just a short dist...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Lise D
Saam met vriende
4.8
Excellent value for money in a very well-appointed cottage. Very enjoyable - quiet and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mariteha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Galiniere Guest Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYjgzOTIyLTJiMTYtNGEzMC1iOGVmLTNkNWY1MDUyODBhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 R45 Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.901221068266 19.106737375259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang