Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Galleria Cottage Retreat

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies, rustig. Ons het 'n aangename naweek gehad in McGregor. Die geriewe was bo verwagting, daar is baie aandag gegee aan detail. Alles was op hulle plek en ons kan nie eens 'n voorstel maak om dinge te verbeter nie. Baie netjies en skoon. Ons sal met alle vrymoedigheid vir verblyf kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manuela
La Galleria Cottage Retreat
Hello, thank you for taking the time to write a positive review. It was a pleasure hosting you! Hope to see you soon at our cottage. All the best!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manuela
La Galleria Cottage Retreat
Thank you very much dear Asive, glad you enjoyed your holiday. Hope to see you soon. All the best! Manu & Dani.

Adrie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic. What a pleasant surprise. A jewel in McGregor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manuela
La Galleria Cottage Retreat
Dear Adrie, thank you for your kind review. Hope to see you soon at our cottage. Manuela and Daniele.

Paige S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Incredible environment created by the hosts which made the weekend great. The cottage was well planned out and kitted with anything I could have possibly needed. Our hosts were incredibly accommodating and very responsive. It was a wonderful experience for my first stay in McGregor and I will be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manuela
La Galleria Cottage Retreat
Hello Paige, we really appreciate your feedback and are glad you had a good time. Hope to see you soon in McGregor! Manu and Dani

Sharon W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A place that invites you to slow down and just 'be'. Lovely. Beautiful cottage, lovely touches, attention to detail. Warm and friendly hosts. Good energy in both the place and the people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manuela
La Galleria Cottage Retreat
Dear Sharon, thank you for posting positive comments about La Galleria Cottage and for being such lovely guests.

Hennie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Ideale blyplek in McGregor. Heerlike, goed toegeruste en gemaklike kothuis. Ons het lekker gebly en Manuela is 'n fantastiese gasvrou. Rustige omgewing met heerlike staproetes en wynkelders op jou drumpel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manuela
La Galleria Cottage Retreat
Thank you Hennie for your review, hope to see you soon in McGregor!

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rustig - 'n heerlike wegbreek in 'n pragtige dorpie. Dit is 'n baie netjiese kothuis. Dit is goed toegerus, goed geleë en ons het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manuela
La Galleria Cottage Retreat
Thank you very much for your review. We are glad you enjoyed your stay in McGregor.

Gerda W
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Lekker privaat met alles wat jy nodig het. Die inligtingsblad is smaakvol saamgestel. Een van die mooiste en netjieste plekke waar ons nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Manuela
La Galleria Cottage Retreat
Thank you very much Gerda for your positive review. All the best! Manu & Dani.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Manuela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 7, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d8468c88d3332b02e186c896975fa97c625c04cc4690cb57f196857bdb2b6461051ba7c4a29131b9e0aaf924cd216781d40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 7 Bree Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.949109074121 19.824525567459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang