Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Gard House on the Knysna Heads

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Rex-rylaan 12, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Gard House on the Knysna Heads is 'n 3-slaapkamerhuis met manjifieke uitsigte oor die Knysna-strandmeer. Daar is 'n paadjie oorkant die pad, wat toegang tot die strand bied, en die East Head Cafe op die Knysna Heads, is 'n rustige wandeling van die eiendom af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV en 'n kaggel. Wi-Fi is beskikbaar.

Die eiendom beskik oor vermaakareas, veilige parkeerplek en 'n privaat tuin vir gaste om te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir La Gard House on the Knysna Heads
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • George Rex-rylaan 12, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Gard House on the Knysna Heads het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Rex-rylaan 12, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b159668b0649b334c7b9ca2fc07da955f87a1d9bbc0ff36f1607d460765e2b625ddf93bd0f6e08496e601ade7b3fd43f26a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 12 George Rex Drive The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075995489963 23.063036441803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang