La Grace Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Heine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Louise V - Des 2022
Algehele gradering
Adequate accommodation.
Johannes T - Nov 2022
Algehele gradering
Was fantastic, felt safe at all times.
Rayno A - Okt 2019
Algehele gradering
Comfortable, relaxing, peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik, ontspannend, rustig.
Ons wou 'n naweek weg hê net om te ontspan, en dit is presies wat ons gekry het. Sal La Grace aanbeveel vir almal wat vra.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Clementine A - Apr 2019
Algehele gradering
It was awesome, we had a wonderful time. The owners are such awesome people. I would definitely go again.
Claudette K - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Rosemary C - Mrt 2018
Algehele gradering
A great relaxing stay.
Regan K - Okt 2018
Algehele gradering
Perfekte plek vir wegbreek uit besige stadslewe.
Angunita C - Nov 2017
Algehele gradering
Beautiful natural views was fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsig oor die natuurskoon, was fantasties.
Die huis is pragtig, dit is soos jou huis weg van die huis af: jy voel dadelik gemaklik. Die uitsig is mooi en die eienaars is so nederig en gaaf. Sal hierdie huis aanbeveel aan enigiemand. Baie dankie aan die eienaars vir julle gasvryheid en vriendelikheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bianca M - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Heather B - Jun 2017
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik.
Le Grace Cottage is 'n pragtige, knus kothuis. Die kothuis is netjies en skoon, 'n lekker plek vir 'n wegbreek van die besige lewe. Die eienaars is baie gaaf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anita Leonie S - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en aangenaam.
La Grace Cottage se terugvoer
Baie dankie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Groete,
Heine en Karen
Kimberley B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en mooi omgewing.
Deidre P - Aug 2016
Algehele gradering
One word, nice.
Lees meerCharmaine J - Jun 2016
Algehele gradering
It was fantastic and I will definitely go there in future.
La Grace Cottage se terugvoer
Dear Charmaine
Thank you for the lovely feedback. We are delighted that you enjoyed your stay. Looking forward to hosting you again.
Heine and Karen
Salome V - Mrt 2016
Algehele gradering
Comfortable and neat.
Diedre A - Feb 2016
Algehele gradering
Fantastiese naweek!
La Grace Cottage se terugvoer
Dankie Diedre en Franklin vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete
Heine en Karen
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oxallisstraat 4719, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang