Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Grace Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxallisstraat 4719, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

La Grace is 'n knus drieslaapkamer-vakansiekothuis aan die Suidkus van Suid-Afrika in Bettysbaai, 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Geniet magiese uitsigte oor die berg, die sonsondergang en die geluid van branders.

Die huis het slaapplek vir 2 tot 8 mense. Dit beskik oor 2 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens met alle linne ingesluit, asook oorgenoeg stoorplek. Daar is 1 volledige badkamer en 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer.

Die huis is volledig gemeubileer sodat gaste 'n ontspanne wegbreek kan geniet. In die sitkamer is 'n TV met DStv-toegangpakket, 'n CD/DVD-speler en verskeie speletjies vir vermaak. Die eetkamer het sitplek vir 6 tot 8 gaste. Die kombuis bied geriewe soos 'n yskas, mikrogolf, stoof, ketel, broodrooster, potte, eetgerei en breekware. Geen harde musiek word na 22:00 toegelaat nie. Neem asseblief die bure in ag.

Geniet warm somersdae onder die bome, by die strand, by die buitebraai-area en 'n oerwoudgimnasium vir die kinders. Neem die rand van 'n koue winter af en geniet die warmte van die kaggel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir La Grace Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Oxallisstraat 4719, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Grace Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxallisstraat 4719, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxZDAxZDRlLTUwMjYtNDVjOS1hOTQ4LTM4ZTY0NTMwMzVlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 4719 Oxallis Street Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.360126 18.8864829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang