Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Gracia B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hendrik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

5-ster verblyf, hoogs aanbeveel. Alles was perfek - van die hartlike, gasvrye gasvrou en -heer, tot die pragtige, goed toegeruste kamer. Ontbyt was 5-ster. Ons het lanklaas so lekker gebly in 'n gastehuis! Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rodney en Maria, eienaars, ontvang elke gas persoonlik met 'n ongekende warmte. Rustige, netjiese atmosfeer. Goeie bed, kraakvars linne, ruim, netjiese en suite badkamer, WiFi. Gesellige eetkamer waar gaste vriende word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gasvry, netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly. Pragtige, ruim, skoon kamer asook badkamergeriewe. Baie derf met 'n heerlike ontbyt. Baie veilige parkering en stil gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We had a great stay, highly recommended. We enjoyed our time at the BnB and had exceptional service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was verbaas. Was uiters verbaas. Sulke goeie gasvryheid en netjiese kamers. Ons het lekker gebly. Die ontbyt was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wat 'n lekker gastehuis en smaaklike ontbyt. Rodney en Maria is wonderlike gashe. Heerlike gastehuis en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Onbeskryflik goed. Ons verblyf was die moeite werd. Die gastehuis was die beste keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana A
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lekkerste wegbreek in Van Rhynsdorp La Gracia is die B&B. Dit was die lekkerste wegbreek, pragtige netjiese plek, vriendelike ontvangs, hartmense, lekker ontbyt. Wat meer het jy nodig? Sal enige persone aanbeveel vir La Gracia. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
La Gracia B&B
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle binnekort te ontvang.

Marthuys V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vriendelike en baie goeie diens. Uitstekende gasheer. Baie lekker gebly met 'n baie gawe gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
La Gracia B&B
Baie dankie, hoop om julle gou weer te ontvang.

Cara P
1 nag
4.8
Sep 2024

Absoluut op die hande gedra. Die eienaar/bestuurder het ons absoluut bederf. Baie lekker. Lieflike ontbyt. Motor veilig onderdak agter geslote deur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa01e0f172989a641e042956e59a9fc82e92059898674bd054ff3352e27c413ddb9616c9009825e181580a8d0df7438ad323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Mimosa Street Maskamsig 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.596905 18.748533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang