Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Gracia B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Gracia B&B is in Vanrhynsdorp geleë en bied die perfekte oornagverblyf vir reisigers in hierdie bekoorlike plaasdorpie wat langs die Troe-Troerivier geleë is.

Verblyf word gebied in 4 rolstoelvriendelike kamers, 3 toegerus met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en een aparte badkamer met 'n bad, toilet, stort en wasbak. Die lugversorgde kamers beskik ook oor 'n kas, 'n TV met Openview en komplimentêre WiFi-toegang. Boonop kan gaste die gerief van tee- en koffiemaakgeriewe geniet.

Soggens kan gaste 'n heerlike ontbyt geniet wat op die perseel bedien word. La Gracia B&B bied ook 'n knus gemeenskaplike sitkamer en eetarea. Verder bied die perseel veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Hendrik P
Saam met lewensmaat
5.0
5-ster verblyf, hoogs aanbeveel. Alles was perfek - van die hartlike, gasvrye gasvrou en -heer, tot die pragtige, goed toegeruste kamer. Ontbyt was 5-...
Sien meer
Sep 2024
Leonard V
Saam met lewensmaat
5.0
Rodney en Maria, eienaars, ontvang elke gas persoonlik met 'n ongekende warmte. Rustige, netjiese atmosfeer. Goeie bed, kraakvars linne, ruim, netjies...
Sien meer
Sep 2024
Hannie H
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly. Pragtige, ruim, skoon kamer asook badkamergeriewe. Baie derf met 'n heerlike ontbyt. Baie veilig...
Sien meer
Sep 2024
Christa V
Saam met lewensmaat
5.0
We had a great stay, highly recommended. We enjoyed our time at the BnB and had exceptional service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
John W
Saam met lewensmaat
5.0
Was verbaas. Was uiters verbaas. Sulke goeie gasvryheid en netjiese kamers. Ons het lekker gebly. Die ontbyt was lekker.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mimosa-straat, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Gracia B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa01e0f172989a641e042956e59a9fc82e92059898674bd054ff3352e27c413ddb9616c9009825e181580a8d0df7438ad323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Mimosa Street Maskamsig 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.596905 18.748533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang