Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Grande Maison

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinstraat 68, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Grande Maison bied gerieflike oornagverblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die verblyf spog met 3 pragtie eenhede, wat elk hul eie en suite-badkamer het. Daar is knus beddens, sagte duvets, skoon linne en 'n privaat ingang. Ekstra geriewe sluit gratis WiFi, 'n lessenaar, 'n TV met DStv-kanale en 'n tee- en koffieskinkbord in.

Die verblyf het lowerryke tuine, 'n gemeenskaplike sitarea en 'n gedeelde kombuisie met verhit-en-eetgeriewe. Dié verblyf maak van sonkrag gebruik en gaste word dus nie deur kragonderbrekings geaffekteer nie.

Vir gaste wat die area wil verken bied die Ermelo sakekern 'n verskeidenheid winkels, restaurante en kafees. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elize L
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike uitstaande verblyf. Sal dit vir seker aanbeveel. Sien sterre.
Okt 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende akkommodasie en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit is 'n pragtige, goed versorgde eiendom met 'n onbeskryflike rustigheid. Die gashee...
Sien meer
Okt 2024
Divan H
Besigheidsreis
5.0
Unlike any stay I have ever experienced before, ever. As a frequent traveller who has travelled quite my fair share across South Africa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Natalya M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, peaceful, welcoming and cozy. Easy to find, beautiful grounds, peaceful atmosphere, cozy room and lovely host, really comfor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Patricia N
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Ongelooflike plek met ‘n wonderlike gasheer en gasvrou. ‘n Ongelooflike plek met ‘n wonderlike gasheer en gasvrou. Ons het onmiddellik tuis gevoel....
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kleinstraat 68, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink La Grande Maison het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinstraat 68, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ccd959ce7a88eba831c45b3aec1181f15b14615200317e6cef5e4ecc36faf70705de1194d269247ab41aef9ac659984ef61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 68 Klein Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.5145162 29.9944447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang