La Grande Maison
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinstraat 68, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Grande Maison bied gerieflike oornagverblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die verblyf spog met 3 pragtie eenhede, wat elk hul eie en suite-badkamer het. Daar is knus beddens, sagte duvets, skoon linne en 'n privaat ingang. Ekstra geriewe sluit gratis WiFi, 'n lessenaar, 'n TV met DStv-kanale en 'n tee- en koffieskinkbord in.
Die verblyf het lowerryke tuine, 'n gemeenskaplike sitarea en 'n gedeelde kombuisie met verhit-en-eetgeriewe. Dié verblyf maak van sonkrag gebruik en gaste word dus nie deur kragonderbrekings geaffekteer nie.
Vir gaste wat die area wil verken bied die Ermelo sakekern 'n verskeidenheid winkels, restaurante en kafees. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Abe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kleinstraat 68, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink La Grande Maison het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ermelo Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinstraat 68, Ermelo, 2350, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang