Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Granja

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut diamant! Baie dankie, vir die warm verwelkoming. Ons eenheid was super netjies en pragtig gemeubileer en ruim. Die kombuis is baie goed toegerus en die linne van top gehalte, en die buite jacuzzi was perfek vir sundowners. Een van die beste wat ons al by tuis gegaan het. Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna Elizabeth
La Granja
Dankie vir die mooi terugvoer Pieter. Ons hoop julle kom kuier gou weer en ons het julle vrolikheid baie geniet. Groete, Anna en Liezl.

Schalk S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, netjies, baie mooi en veilig! Fantastiese diens, pragtige en netjiese plek! Sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna Elizabeth
La Granja
Dankie Lize. Ons is bly julle het dit geniet.

Erik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, netjies, soepel en vriendelik personeel. Baie lekker gebly, baie mooi omgewing, netjies en skoon. Ek het ook gehou van die jacuzzi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna Elizabeth
La Granja
Dankie Erik, ons is bly julle het dit geniet en lekker ontspan.

Bradley And Nozuko S
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Peaceful, clean and safe. We had a wonderful time. I rated 4 on some because there's always room for improvement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Net tyd alleen vir ontspan. Netjies, skoon, lekker koffie masjien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zander V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig, kalm en ontspannend! Die verblyf was netjies, skoon en baie veilig. Die omgewing laat jou ontspan in 'n oase. Die kamers het alles wat mens nodig het om die wegbreek sonder enige stres deur te bring! Dit was lekker! Dankie La Granja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna Elizabeth
La Granja
Dankie Zander - hoop ons sien jou gou weer

Juan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties! Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna Elizabeth
La Granja
Dankie Juan, hoop ons sien julle vinnig weer.

Talita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Was heerlik gewees. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles was baie netjies en skoon. Die jacuzzi was reeds reg sodat ons dit kon geniet. Die lekkerste badhanddoeke. Baie rustig en privaat. Ons sal La Granja enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna Elizabeth
La Granja
Dankie, Talita. Ons is bly julle kuier was rustig.

Tinah S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

A romantic stay with my husband. We stayed for 3 nights. We had an amazing view with our private Jacuzzi outside surrounded by greenery scenes and a mountain. Clean facilities and a big, beautiful, refreshing farmyard for morning walks. The host (Annelize) was so patient and courteous; we felt so welcomed. Self-catering with daily room service, Mama Maggie was so amazing and helpful. She really made our stay special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige verblyf in 'n lieflike tuin! Ons het heerlik gekuier, maar dit was net te kort! Liezel en Annelize was baie gasvry en het uit hul pad gegaan om dit vir ons lekker te maak om daar te wees. Sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anna Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 135

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 49, Heidelbergplaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhOTAzOGVlLTg1MjQtNGMzMi05ZjIwLWZhMmUyMzVlOTRmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 Portion 49 Farm Heidelberg 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.329527777778 30.933472222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang